Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Map

Verified Reviews

Northern Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Cape

Rated 4 out of 5 based on 9684 reviews.

Colesberg, Northern Cape

Brand Guesthouse

"Dis 'n oulike dorpie, maar die agteruitgang van buitelandse dorpies is maar net iets wat aan die gebeur is. Ons het die Springbok rugby gaan kyk in die dorp by die Horse en Mill Pub and Grill terwyl daar loadshedding was en het dit baie geniet. Lekker ondervinding gehad."

Upington, Northern Cape

Bet-El Guest House

"Uitstekend en Red Ox restaurant is die beste en by die museum."

Port Nolloth, Northern Cape

Peaceful Place

"Pragtiger as wat ek verwag het."

Victoria West, Northern Cape

Kingwill's Guest House

"Bietjie afgeleef. Wat baie hartseer is vir so 'n mooi ou dorpie. Maar baie geskiedkundig."

Calvinia, Northern Cape

Tarantula Guesthouse

"Het al verskeie kere hier oornag, pragtige en skoon dorp."

Springbok, Northern Cape

Leopard Tree Guesthouse

"Springbok 'n baie aangename plek."

Vosburg, Northern Cape

Ouma's Kothuis

"Dis 'n aantreklike Karoodorpie en as sodanig goed om te besoek. Dit sal onregverdig wees om uitgebreide toerisme-aantreklikhede te verwag."

Colesberg, Northern Cape

De Vuur Gastehuis

"Colesberg is net 'n oorslaapbestemming op die lang reis tussen Kaapstad en JHB."

Kuruman, Northern Cape

Kalahari Hide

"Slegs vir deurreis. Misdaad in die dorp blykbaar 'n groot probleem."

Victoria West, Northern Cape

Merino Junction

"Dis 'n klein dorpie met baie karakter."

Colesberg, Northern Cape

De Vuur Gastehuis

"Vir my 'n oornagplek op die lang pad."

Keimoes, Northern Cape

Ikaia River Lodge

"Glo nie ek sal 'n paar dae daar deurbring nie. "

Hanover, Northern Cape

Aandrus Guestrooms

"Niks besonders nie, maar goed geleë tussen JHB en CT. "

Hopetown, Northern Cape

Frida's Gastehuis

"Vriendelik en baie mooi."

Springbok, Northern Cape

Krymekaar Cottage

"Meeste mense ry Springbok mis of maak net vol en ry verder. Ons sal dit nie weer doen nie en sal seker maak dat ons hier stop."

Upington, Northern Cape

Oranjezicht Gaste Akkommodasie

"A comfortable and well-organised small stop-over town."

Colesberg, Northern Cape

Herb Garden Guest House

"Vir oornag uitstekend. Om dorp en omgeving te besoek, is paar dae nodig."

Kuruman, Northern Cape

Kuruman Inn

"Baie besige verkeer, veral spitstye."

Fraserburg, Northern Cape

Blou Windpomp

"Baie mooi plek en is 'n weggesteekte diamant."

Port Nolloth, Northern Cape

Dis Al! Akkommodasie

"Ongelukkig is daar baie min vir toeriste. Die dorp toon agteruitgang."

Keimoes, Northern Cape

Kokerboom Lodge

"Keimoes is 'n pragtige dorp, net jammer die strate van die dorp, veral by die middedorp, is baie vuil. Vol rommel."

Kathu, Northern Cape

VredenRust

"Sekere dele van Kathu is baie verwaarloos en is die klomp honde want rondwaal vir kos nogal baie opvallend."

Williston, Northern Cape

Karoo Tranquillity

"Baie arm, mense kry swaar. Maar ons sal help as kan en weer daar slaap."

Port Nolloth, Northern Cape

SeaSide Self-Catering

"Nie die beste weer gehad nie. Mense almal baie vriendelik. Port Nolloth het my getref as 'n nostalgiese mooi plek. Mal oor die kontras tussen woestyn en see."

Richmond, Northern Cape

Anra Rusgenot

"Ek dink Richmond is 'n baie goeie keuse om die rit tussen Kaapstad en Gauteng te onderbreek vir oorslaapdoeleindes."

Kuruman, Northern Cape

Azalea Guest House

"Looks great from what I observed."

Page
Page 6 - Showing 151 to 180
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers