Verified Reviews
Northern Free State
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Free State
Rated 3.8 out of 5 based on 450 reviews.
Kroonstad, Northern Free State
The Lavender Guesthouse"Very nice as a halfway stop. Clean, safe town."
Ventersburg, Northern Free State
Aldam Holiday Resort and Conference"Ek was net na OVK en die Fat Butcher toe. Verder lyk dit nie baie goed nie."
Ventersburg, Northern Free State
Aldam Holiday Resort and Conference"Nothing. I'm just very disappointed."
Ventersburg, Northern Free State
Home Sweet Home Guesthouse"Drive slowly. Mind the potholes. Prepare to drive facing oncoming traffic."
Kroonstad, Northern Free State
Berry Lane Gastehuis"I guess as in any town the roads were bad half the time. Some parts you can see its due to the rain and the rest is just no road maintenance. Make sure for now you go with a bakkie and not small cars if you want to venture deeper into Kroonstad. It was my first time there. otherwise nice town."
Kroonstad, Northern Free State
69 on Sarel Cilliers"Geen. Laat daar aangekom na kwaai reën, lekker gebly maar weer vroeg in die pad gewees. Waarde vir geld."
Kroonstad, Northern Free State
Berry Lane Gastehuis"Die dorp is baie verwaarloos. Die gras is baie lank langs die strate en die teerpaaie is 'n nagmerrie."
Kroonstad, Northern Free State
Sevens Guesthouse"Vir 'n deurgang op pad, of familie-byeenkoms is Kroonstad lekker sentraal geleë. Ek het groot geword daar maar die dorp het baie agteruit gegaan. Die inwoners het egter in dele van die dorp baie opknappings werk gedoen en is Kroonstad gevolglik as Kwela Dorp van die Jaar 2022 aangewys. Nie baie toeristeaantreklikhede in die dorp nie."
Ventersburg, Northern Free State
Aldam Holiday Resort and Conference"Unfortunately the weather, it was raining. Great place, I really enjoyed it."
"Die paaie na die hengeloorde kan beter onderhou word. Dit is egter nie die oorde se toedoen nie, maar maak dit moeilik as die paaie vol slaggate is."
"Warm, friendly people! You better book your stay, because I am going to book it full!"
Oranjeville, Northern Free State
Best View Family Loft"Die natuurlike omgewing soos die vaaldam onder andere is baie mooi en perfek vir 'n rustige herlaai en wegbreek. Baie interessante en anderste omgewing, daar is baie besienswaardighede en doendinge in die nabye omgewing soos die glanse de Vry Distillery en ook op die pad gesien daar is 'n leeuplaas in die nabye omgewing. Die grond, klippies en bietjie "potholes" paaie, veral in die aand maak dit bietjie moeiliker, maar definitief die moeite werd, veral met 'n moontlike bakkie."
"Die plekke langs die rivier is ongelooflik mooi en die uitsig wat ons gehad het was pragtig."
Kroonstad, Northern Free State
Arcadia Luxury Guesthouse"Verstaan waarom Kroonstad dorp van die jaar is."
Kroonstad, Northern Free State
Bettie's Luxury Lodge"Kroonstad is a good overnight destination between the Western/Eastern Cape and Gauteng/Mpumalanga."
Kroonstad, Northern Free State
Retief Equine and Guest Farm"Ongelukkig nie veel ander goed om te doen in die area nie . Perfek as jy net wil rustig wees en so min as moontlik doen."
Kroonstad, Northern Free State
Lamon Guesthouse"Ons wou graag Kwêla se Vrystaatse dorp van die jaar sien en was beslis nie teleurgestel nie."
Kroonstad, Northern Free State
Hadeda Guest House"Lyk baie beter as my vorige besoek. Dorp regtig netjies."
"Ons was nie tipiese toeriste nie, ons was daar met Bokkieweek en het dus net Kroonstad toe en teruggereis."