Verified Reviews
Northern Free State
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Free State
Rated 3.8 out of 5 based on 450 reviews.
Kroonstad, Northern Free State
The Lavender Guesthouse"Strate vuil en vol slaggate. Onveiligheid in besigheidsarea."
Ventersburg, Northern Free State
Die Kuierhuis"Ryk geskiedenis, sal weer moet gaan om dit te beleef en besoek."
Oranjeville, Northern Free State
Die Vette Vis"Baie kein dorpie, maar beskik oor die nodige klein winkels en lekker restaurante waar jy dit wat kortkom kan aanskaf."
"Die Noordelike Vrystaat het op sigself unieke kenmerke wat dit 'n pragtige deel van ons land maak om te besoek."
Ventersburg, Northern Free State
Die Gewel Self-catering Guest House"Roads severely potholed apart from Voortrekker Rd. A challenge if you get lost while towing."
Oranjeville, Northern Free State
Die Vette Vis"Klein dorpie met baie gawe mense en jy kan al die noodsaaklike kry in die klein dorpie van brood tot en met hardeware."
"Miskien moet meer aandag aan visvang area gegee word om bome in water te verwyder. Grasperke en tuin baie spesiaal."
Kroonstad, Northern Free State
Oh So You Guest House"Die dorp het baie agteruitgegaan. Kroonpark was destyds 'n gewilde juweel, maar lyk nou soos 'n nes. "
Ventersburg, Northern Free State
Aldam Holiday Resort and Conference"I love the fact that is natural and it's got everything you need as a visitor. It was like home. "
Kroonstad, Northern Free State
Micarla's Bed and Breakfast"Ons het 'n troue bygewoon by Vrystaat Safari - dit was 'n pragtige plek vir 'n mooi funksie."
Kroonstad, Northern Free State
The Lavender Guesthouse"Ons het gery om kos te gaan koop en nie 'n goeie indruk van die strate gekry nie. Strate was vuil en plek-plek baie swak in stand gehou."
Kroonstad, Northern Free State
Helena's Guesthouse"Sjoe die paaie is regtig in 'n baie slegte toestand. Ons het vir jare by Kroonpark met woonwaens gestaan gedurende die SA Junior Jukskei Kampioenskappe. Die park lyk baie sleg en ek sal niemand aanbeveel om van die park gebruik te maak nie. Beslis nie meer vir toeriste nie."
Ventersburg, Northern Free State
Die Gewel Self-catering Guest House"Die NG Kerk is verskriklik mooi. Het gehou van die stories wat ek van die gasheer ontvang het oor die geskiedenis van die gastehuis, die omgewing en die dorp. Baie insiggewend vir iemand wat belangstel in die geskiedenis van 'n plek."
"Friendly people at Northern Free State. Very peaceful area, a home away from home. Thank you so much!"