Geverifieerde Resensie
Northern Free State
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Free State bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.8 uit 5 gekry volgens 315 resensies.
"Unfortunately the road signage in Heilbron was rather poor at the time of visit. Had to request directions a few times."
"Daar is baie om te doen en sien in Heilbron, veral verwysende na geskiedkundige gebeure en plekke!"
Hennenman, Noordelike Vrystaat
Home Sweet Home Guesthouse"'n Stil dorp. Geen wegneem-eetplekke. Winkels steeds oop tot 20:00."
"Great area as a pass through town to stop and view some of Welkom, but is similar to many small towns. "
"Vegkop besoek was beslis die moeite werd. Terrein word pragtig onderhou."
Ventersburg, Noordelike Vrystaat
Die Gewel Self-catering Guest House"If you looking for some peace and quiet, Ventersburg is the place. Be sure to do the local park run on the Saturday and look out for the Treasure Hunt planned for Easter 2019."
"If you enjoy antique shopping then making a stop in Parys is definitely a must. There are quite a few different places and each offer's it's own and unique style of antiques."
Ventersburg, Noordelike Vrystaat
Die Gewel Self-catering Guest House"Dorpie is niks opwindings nie en paaie is uiters swak om op te ry. Ook glad nie 'n skoon dorp nie. Munisipaliteit is duidelik afwesig daar."
Kroonstad, Noordelike Vrystaat
Casa la Gracia"The municipality must please have a look at the tar roads and fix it, especially the ones in town."
Ventersburg, Noordelike Vrystaat
Third Rock Guest House"Baie interessante besienswaardige plekke en geboue waarvan ons nooit geweet het nie. Hoop beslis meer mense maak 'n draai daar. 10 moet sien plekke beslis."
"Ideaal vir waar ek vir my werk moes wees. Maar die verkose akkommodasie laat veel te wense oor."
Ventersburg, Noordelike Vrystaat
Die Gewel Self-catering Guest House"Daar is weinig te doen behalwe oorslaap."
"Parys word goed bemark, maar die prag van die natuur in die omgewing word nie genoeg beklemtoon nie."
Kroonstad, Noordelike Vrystaat
Casa la Gracia"Wat sê mens van die eens pragtige dorp wat so verval het? Lily's poetry, die Arcadia restaurant en Casa la Gracia maak 'n besondere verskil."