Verified Reviews
Northern Suburbs
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Suburbs
Rated 4.5 out of 5 based on 495 reviews.
"Sal enige persoon aanraai om daar te bly, uitstekende diens en baie netjiese woonstelle. "
"Welgelegen is close to the N1, next to Bellville and easy access to N1 City and Century City. Not far from Cape Town either. "
"Dis maar stad en besig. Wat dit wel besonders maak, is die feit dat 'n mens so half tussen Kaapstad, Stellenbosch en Paarl is. Jy is dus baie naby alles."
"Het dit baie geniet om daar oor te bly. Lieflike plek met pragtige meubels en fasiliteite."
"Ons het net in Brackenfell oorgeslaap omdat ons vir besigheid daar was. Dit was ook gerieflik na aan winkels."
Century City, Northern Suburbs
Century on Lake"Ver van die strande af, maar die nabygeleë Canal Walk en ander bedrywighede, asook die ligging ten opsigte van die N1 maak daarvoor op."
Bellville South, Northern Suburbs
Jonadstay"Rustige buurt vir gesinne. Definitief nie vir die jong klomp nie."
Woodbridge Island, Northern Suburbs
The Beach Room"Woodbridge Island is 'n wonderlike vakansie dorp waar mens kan bly, veral langs die see."