Verified Reviews
Northern Suburbs
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Suburbs
Rated 4.5 out of 5 based on 495 reviews.
Joostenbergvlakte , Northern Suburbs
Nellstyz Villa"City of Cape Town kan gerus aandag skenk aan die paaie se opgradering."
Century City, Northern Suburbs
Century on Lake"Very nice area actually. Huge mall with lots and lots of shops. Something for each personality."
"Very neat and upmarket area with a lot of security around. Shopping mall around every corner. You don't need to travel long to be able to do your shopping. Highly recommended."
Century City, Northern Suburbs
Cape Town City Apartment"Kan die City Sight Seeing bus hoog aanbeveel."
"Ek ken Brackenfell al my hele lewe lank. My ouma en oupa bly in die ou uitbreiding al vir jare en dus het ons groot geword daar. Dit is altyd lekker om terug te gaan na bekende plekke. Die feit dat alles naby mekaar is maak dinge baie makliker."
"Brackenfell is nie te ver van die stad nie en is 'n rustige, kalm omgewing. Idiale plek om van die stad se lawaai af weg te kom."
"Moet nie verder vir ander selfsorg verblyf in die Durbanville area soek as daar plek by Vierlanden beskikbaar is nie."
Century City, Northern Suburbs
Canal View Apartment Bougain Villas 308"Ek hou van Century City. Dit laat my dink aan Waterfall-city in Midrand. Die area is mooi skoon en word goed onderhou. Die winkelsentrum het alles was jy benodig met 'n Numetro cinema en baie eetplekke. Baie veilig en netjies."
Century City, Northern Suburbs
Century on Lake"Pragtig en baie sentraal met uitstekende publieke vervoer-opsies."
Woodbridge Island, Northern Suburbs
The Beach Room"Perfekte ligging. Naby aan als, maar nie in die stad nie. "
"In vergelyking met wat die stad Kaapstad bied, is Brackenfell nou nie juis 'n toeriste mekka nie, maar die gerieflikheid van die nabygeleë groot winkelsentrums sonder die voortdurende bedrywigheid van die stad maak dit 'n gerieflike plek om te bly/kuier."
"Die huis is op 'n koppie geleë in 'n heerlike stil area met die pragtigste uitsig op Tafelberg en die omgewing. Ons het baie veilig gevoel."
"Die uitsig is pragtig. Mooi netjiese omgewing. Lekker stil, uit die stad se gejaag uit."
Century City, Northern Suburbs
B301 Waterstone West"Dis 'n goeie verblyfplek vanwaar Kaapstad verken kan word."