Verified Reviews
Overberg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Overberg
Rated 4.6 out of 5 based on 10751 reviews.
"Hermanus is such a lovely place, most magnificient sunrise! Also great to visit during whale season."
"Wonderlike plek, goeie ligging en nie te ver van Kaapstap nie. 'n Vinnige wegbrekie."
"Hermanus is the best coastal town for visitors in the country with all facilities that you needs as you stay."
"Dit is ’n verskriklike mooi dorpie met uistekende eetplekke. Sal beslis weer ’n draai maak."
"Pragtige strand met interessante winkeltjies. Jammerte oor Sea Shack wat moes sluit."
"We Love Greyton, such a lovey village with so many things to do perfect romantic weekend away destination!"
"Caledon is ’n toeristevriendelik dorp en regtig die moeite werd om te besoek."
"Quite cold at night this time of the year, so warm clothes are a must. But beautiful town overall."
"Pragtige rustige dorpie. Heerlik vir fietsry en net ontspan. Moet nie haastig wees nie. Almal se kos by die plekke work slegs op bestelling gemaak, en jy wag baie lank vir jou kos. "
"Greyton has a French feel to it and the people are so friendly. The town promotes freedom of animal like horses and pets. The town also won the title of 'Dorpie van die Jaar' for the Western Cape. Good luck with competing for the upcoming national title against the other provinces."
"Om eerlik te wees het ons nie baie uitgegaan nie. Die plekkies wat ons gesien het was wonderlik veral geskenkwinkeltjies. En ons het baie tyd spandeer by die see. Gansbaai is tops!"
"Wat 'n lekker kusdorpie. Gaan maak 'n draai by die Rooisand Natuurreservaat en gaan kyk die wilde perde en die pragtige natuur gedurende julle kuier, en die bio-walk langs die kus is 'n moet!"