Verified Reviews
Overberg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Overberg
Rated 4.6 out of 5 based on 10751 reviews.
"As jy regtig rus vir die siel nodig het is Franskraal beslis die plek om te wees. Dit is nog een van die min kusdorpe wat nog nie straatligte het nie en dit vat jou in 'n oogwink weg van die gejaag van die stad. As jy wil vakansie hou en nie lus is vir kos maak nie, is daar 'n hele paar goeie restaurante in die omgewing met die vriendelikheid wat jy amper net by plaasmense kry. Franskraal is beslis een van die lekkerste plekke om rus vir jou siel te gaan soek."
"Onrus is my hart se plek. Daar is geen beter bestemming in die Wes-Kaap nie! "
"Very nice town. The penguin and bird sanctuary was a bit of a let down, it's a rehabilitation place so not many penguins there. Lighthouse is closed weekends, but the pier at the harbour was a nice walk and we got some good fish and prawns at the fish shop down at the harbour. "
"Dit is 'n sjarmante dorpie met vriendelike mense. Ons het die Saterdagoggend mark baie geniet."
"Struisbaai & L'Agulhas is die lekkerste en beste vakansiebestemming in Suid-Afrika. Kom al 46 jaar daar en verruil dit vir niks. "
"Die weer was nie te lekker nie. Dit was koud en nat toe ons die Vrydag daar aankom. Ons kon toe nie die plek lekker bekyk nie. Die aand het ons heerlike vars seekos by Die Zuidste Kaap Restaurant geniet en in die middel van die somer by 'n warm kaggelvuur gesit. Buite was dit koud, winderig en nat. Ons sal baie graag weer wil kom en 'n bietjie langer vertoef, miskien dan in 'n selfsorg plek. Daar is baie besienswaardighede en geskiedkundige plekke wat ons nie besoek het nie. "
"So andersheid aan die plek. Smaak my geboue spesiaal ontwerp om Hermanus 'n entjie beter te maak. "
"Greyton is a great place if you need to rest. A very pretty town with a great little market every Saturday morning. Here you can purchase anything from a hatpin made in 1800 to fresh tomatoes, biltong, fudge and shortbread. Walking though the town there are many delightful discoveries to be made ranging from bizarre art to lovely scenery. On Sunday, though, much of the ambience was spoilt by noisy bikers doing there breakfast runs into Greyton."
"Struisbaai is die mooiste vakansiebestemming - daar is geen ander plek waar die oseaan soveel skakerings van blou en groen is nie met die witste sand! "
"The perfect place to go if you do not want to travel more than an hour from Cape Town."