Verified Reviews
Overberg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Overberg
Rated 4.6 out of 5 based on 10751 reviews.
"Our only regret about Swellendam is that we were still in city-mode, because we did not realise that some places closed earlier than the time stated on the Swellendam Tourism website."
"It's a very nice and safe place. Well located for visiting the coast and Cape Agulhas."
"Ons familie is baie lief vir Kleinmond, want ons geniet 'n plek waar ons kan ontspan en rus. Kleinmond voldoen in al ons behoeftes vir 'n vakansiebestemming. "
"Struisbaai is 'n pragtige, veilige, vriendelike en skoon dorpie, sal beslis weer daar gaan kuier."
"Unieke bestemming, veral tydens die jaarlikse klassieke fees. Hoogste aanbeveling!"
"Pragtige dorpie met mooi bome en vriendelike mense. Die musiekfees was weereens van die hoogste gehalte."
"Pragtige wandelpaaie en 'n lieflike strand met vriendelike mense en 'n heerlike koffiewinkel: Opi Stoep!"
"Struisbaai is a beautiful destination with lots to offer and that's why we opted to go there."
"Struisbaai is al baie jare lank 'n gewilde naweek- en vakansiebestemming vir ons en ons hoop om eendag daar te kan aftree."
"Fantastiese bestemming vir 'n wegbreek om lekker te ontspan. Dorp is opvallend mooi skoon. Verskeie lekker plekke om by te eet en kuier. Dorp bied ook goeie verblyfopsies. Saterdagoggend-mark bly 'n treffer."
"Dis stil buite seisoen - moenie naglewe verwag nie, maar dis naby genoeg vir 'n heerlike dagrit na L'Agulhas."