Verified Reviews
Overberg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Overberg
Rated 4.6 out of 5 based on 10751 reviews.
"Baie lekker weer vir swem en buitelugaktiwiteite. Beskik nog oor plattelandse rustigheid. Baie goed vir 'n vinnige wegbreek."
"Arniston is a delightful little fishing village. The ideal place for a quiet breakaway."
"Sandbaai (tussen Hermanus en Onrus) is heerlik. Dit het genoeg winkeltjies dat jy nie ver hoef te soek nie as jy iets kort nie, en dit het 'n klein strandjie. Die kinders het veral die speelplek by die kwekery geniet. "
"Daar is veel meer in Greyton om te ontdek as wat 'n mens met die eerste oogopslag sou kon dink. Ek sou toeriste aanbeveel om die dorpie van alle kante af te verken en die kleiner paaie wat uit Greyton lei ook te gaan ontdek. "
"Pragtige plek met asemrovende uitsigte en baie om te doen in en om Hermanus."
"Die area is fantasties - daar is so baie om te sien en die uitsig is so mooi om elke hoek en draai. Daar is hordes oulike padstalletjies, selfs 'n "craft"-bierbrouwery en die see is maar net 'n halfuur weg!"
"We enjoyed the country lifestyle away from large shopping centres and hordes of people. The area appeared to be safe and we did not feel threatened at all when walking on the various beaches. The birdlife, including the African penguin colony was great. A main attraction for us was the Harold Porter National Botanical Garden which we visited on 3 occasions to undertake walks and to eat at the restaurant."
"Ons was lekker verras met Stanford. Wat 'n besige, vriendelike en ongelooflike plek. Ons kan nie wag om weer daar te kuier nie. Ek en my man het ordentlik ontspan. Baie dankie."
"Onverwags interresant. Goeie restaurant by die Ou Meul Bakkery. "
"Ons het 'n vermoede mense weet nie van Swellendam as 'n bestemming nie. Dit is 'n pragtige dorp wat soveel bied. 'n Paar dae is nodig om alles behoorlik te verken."
"Greyton is an awesome town - not too far from Cape Town but in its own little world. Pleasant streets, nice stores and a number of restaurant options."