Indien jy Paarl besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Paarl.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Paarl Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Paarl accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Paarl akkommodasie
Bladsy 6 - 129 lekke plekke om te bly
Kloofhuis is 'n bekoorlike selfsorgeenheid met 'n historiese agtergrond in Paarl. Dit is meer as 'n eeu oud en spog...
Aan de Paarlberg is 'n bekoorlike gastehuis in Paarl en bied ruim, gerieflike verblyf met asemrowende uitsigte oor ...
Stay on Main is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van die Paarl. Dit spog met 'n onbelemmerde berguitsig en is nab...
De Leeuwenhof Estate bied gerieflike verblyf in 'n Kaaps-Hollandse boetiekhotel wat deur 'n gesin bestuur word en o...
Amberg Country Estate is op die Du Toitskloofpas geleë en bied 'n skouspelagtige uitsig oor die Bergriviervallei. O...
Nantes-vue is 'n lieflike gastehuis wat onlangs opgeknap is en is in Paarl se geskiedkundige Millstraat geleë. Die ...
Villa Cuore het 'n privaat ingang en is op die onderste verdieping van die eienaar se woning in Paarl, Wes-Kaap. Di...
Wil jy daardie egte Suid-Afrikaanse gasvryheid ervaar en terselfdertyd al die moderne geriewe geniet? Dan het jy di...
Protea Suite is 'n lieflike ateljeewoonstel in die lowerryke woonbuurt Courtrai in die suidelike deel van Paarl. Di...
6 on Elba is sentraal in die Paarl geleë, stapafstand vanaf 'n paar van die beste restaurante in die dorp, 'n 24 uu...