Verified Reviews
Paarl
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Paarl
Rated 4.7 out of 5 based on 810 reviews.
"Beautiful place, love the beautiful trees and the chirping of the bird's in the morning."
"Skoon en netjies in hoofstraat, ander strate minder netjies. Daar is heelwat strate wat naamborde kortkom. Parkeerplek, veral in hoofstraat naby eetplekke 'n probleem."
"Only thing is that it's very busy in the main road and parking is scarce, but very beautiful when visit."
"Die Paarl is beslis die beste bestemming vir wyn. Fairview sal altyd 'n gunsteling wees met hul uitmuntende personeel en wêreldklaswyn."
"There is lots to do for every type of person. From environmental activities to foodies or historians."
"Ons tyd in Paarl is net te kort om alles te kan sien wat Paarl bied. Dalk eendag sal ons langer kuier en dan Paarl gaan bespied."
"Great restaurants, great view and just absolutely beautiful."
"Ek ken die Paarl redelik goed, maar nie my gesin nie. Ons sal beslis weer kom. Ek wil hulle nog die Taalmonument ook gaan wys! My man wil ook weer gaan. Alhoewel ons familie het daar, wil ons graag by ons eie plekkie oornag."
"Ons het net een nag oorgeslaap. Het soveel as moontlik ingepas. Mooi gerieflike dorp."
"Ons was net vir ’n paar dae in die Paarl, maar wat ons beleef het was asemrowend. Ons sal weer kom."
"Paarl het vir seker baie om te gee as toeristebestemming, maar is al soos 'n stad en baie besig. Omdat ek net een aand daar was het ek nie regtig enige toeriste-aantreklikhede besoek nie."