Geverifieerde Resensie
Paarl
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Paarl bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 810 resensies.
"Die Paarl is 'n pragtige dorp met 'n heerlike plattelandse gevoel, daar is baie doendinge en die mense is hulpvaardig en vriendelik."
"Omdat my familie daar woon, kom ons uit die aard van die saak baie daar. Ons het die Paarl nog altyd as vriendelik en natuurlik geskiedkundig gevind. Daar is legio te doen om die Paarl te ervaar vir wat dit is."
"Everything is extremely far and spaced out. You have to travel for miles to reach any shops or restaurants. You cannot move around on foot. A car is definitely needed and the Ubers are very scarce. One can hardly find one. Overall Paarl is a very beautiful place."
"Love die Paarl. Dis ideaal wanneer 'n mens stad toe wil gaan, maar nie in die stad wil bly nie. "
"Paarl is 'n baie besonderse mooi dorp Daar is sy meer historiese kant, sy meer luukse kant, sy normale kant en sy plaas-kant. 'n Wenner om net uit die stad te ontsnap."
"Rustig, skoon en netjies met alles wat nodig was vir 'n baie aangename besoek aan die Paarl."
"We liked the location ─ close enough to tourist sights, but far enough from the maddening crowds when we needed a break."