Verified Reviews
Parys
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Parys
Rated 4.4 out of 5 based on 1459 reviews.
"Parys is an amazing town. I met Christo Meyer in the North West for a tour of the Vredefort crater. This was the highlight of our trip."
"As jy heerlike ontbyt teenaan die rivier wil geniet, met veral die kalmte en die mooiste uitsig op die water, is O's restaurant die plek!"
"Wat 'n heerlike ontsnapping uit die stad se geraas. Dis minder as 'n uur se ry van Johannesburg af. 'n Lieflike dorpie met baie interessante winkels, kunsgalerye en restaurante. Die Hartelus Mark op die eerste Saterdag van die maand is 'n moet om by in te loer. Baie om te doen en te sien in die omgewing ook."
"A nice, small but very lively town with lots of tourists creating a great vibe for the town. I like all the small antique shops and stalls."
"It's a lively small town with lots of facilities and antique shops."
"So mooi skoon en vir seker bekostigbaar. Ons het veilig gevoel om in die strate te stap. Die kos is uitstekend en die mense is baie vriendelik."
"Lovely place to relax and get away from hustle and bustle and just be one with nature."
"Numerous vagrants, numerous potholes. The riverbanks are polluted and littered, but the shops in the high street gave excellent service. The staff at PathCare were fantastic."
"Baie interessante winkels, iets vir almal. Lekker koffie. O's Restaurant teen die rivier is baie lekker met ’n uitstekende uitsig en vriendelike diens. Verskeie antieke winkels om van te kies vir die wat daarin belangstel. Lekker roomys."
"Parys was heerlik, net jammer oor hul water-tekort. Kon by sekere restaurante nie die badkamers gebruik nie en by gastehuis was dit ook 'n probleem. Restaurante is heerlik en mense baie vriendelik en behulpsaam."
"Die water wat uit die krane kom is baie vuil, sou nie eers daarin stort nie. Weet dit is 'n algemene probleem in Parys."
"Dinamiet kom in klein pakkies, wat 'n verrassende ervaring. Een van die min mooi dorpies oor in ons land."
"Yes we were very impressed with Parys. It was neat and clean. We enjoyed seeing the mini Eiffel Tower and lovely quaint shops in that street, as well as the wide Vaal river banked by its beautiful trees."
"Alles maak vroeg toe. Het ongelooflik lekker geëet by Hoi Polloi restaurant."
"Pragtige dorp wat se rivier besoedel is met rommel. Veral by die ou brug. Parys se loopvlak (sypaadjies) is baie ongemaklik en gevaarlik. Die toenemende swaarvoertuig deurgang hou 'n gevaar in vir besoekers en verniel die pad. Die winkels is interessant en bied 'n wye reeks te koop aan. Sterkte aan almal met die noustrop ekonomie."