Verified Reviews
Parys
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Parys
Rated 4.4 out of 5 based on 1459 reviews.
"Pragtige plek met baie om te sien. Die strate is egter in 'n treurige toestand."
"Daar word nou aan hul paaie in dorp gewerk, dis groot gemors en chaos, geen mense wat wys waar jy mag ry en waar nie. Hul water is ook gereeld probleem. Ek dink mense maak te groot ophef van die plek en hul pryse onnodig te duur."
"Parys is 'n lieflike dorpie met lekker restaurante en winkeltjies. Die paaie is op hierdie stadium haglik en sommige strate is toegesluit weens padwerke."
"Al die mense was ongelooflik vriendelik. Parys is opvallend skoon en netjies, en die natuurskoon asemrowend. "