Verified Reviews
Paternoster
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Paternoster
Rated 4.6 out of 5 based on 2296 reviews.
"Besighede buit mense uit met hul pryse. Pryse is soms onrealisties hoog veral vir die middelklas vakansieganger. "
"Paternoster is an out of the way fishing town where you can get lost and away from the busy city life for a few days. Peak season requires timeous bookings for any meals. Great weather and tranquil environment. "
"Pragtige dorpie maar die strande is vuil baie vuil, plastiek, hoenderbene, en vuil gemors lê rond. Min asblikke in sig op strand. Die hoë misdaadgevalle maak my bekommerd. "
"Wil vir ewig daar bly die atmosfeer is wonderlik. Almal gaaf en vriendelik. Kan kilometres op strand stap. "
"Paternoster is so 'n pragtige vissersdorpie met volop kreef wat jy kan koop. Ongelukkig raak die bedelkultuur 'n probleem wat maar ook elders in die land is. Ons sal Paternoster beslis weer besoek. Daar is pragtige eetplekkies en snuisterywinkels."
"Baie lekker eet- en kuierplekke. Paternoster is skoon en lug is vars. Strande is skoon en veilig."
"Daar is meer as genoeg "charming" eetplekkies en die strand maak voorsiening vir lekker lang ente se stap."
"Fantasiese, rustige dorpie. Baie oulike en goeie restaurante. Altyd moeite werd om oor en oor die dorp te gaan besoek. Kreefverkopers en dronk plaaslike mense op straat is nog altyd 'n probleem."Petty crime" moet gestop word, dit gaan toerisme skade doen!"
"Paternoster is nou propvol gastehuise en die pryse is hoog vir 'n baie gemiddelde plek. Sal nie sommer weer gaan nie."
"Ek en my vrou "LOVE" Paternoster. Ons bly in Nelspruit omgewing maar Paternoster is met elke besoek aan die Kaap vir ons 'n moet oorslaap vir 'n paar nagte."
"Pragtige dorpie met liefelike restaurante, die nimlike At Botha en die mooiste mooiste baai. "
"Paternoster has changed since my last visit 4 years ago, the change is not bad, with additional restuarants it creates employment and a choice of eateries, great stuff Paternoster!"
"Beautiful town filled with plenty of coffee shops and restaurants; what a gorgeous setting!"
"Die weskus is 'n persoonlike gunsteling, daar is wienig ander toeriste bestemmings in Suid Afrika wat vergelyk vir 'n werklike wegbreek naweek, waar sielerus en natuurskoon die siel verkwik soos Paternoster."
"As jy wil wegbreek van die besige lewe is dit die plek om te gaan. Dinge is in eenvoud daar en mens mis soms die stilte."
"The Noisy Oyster Restaurant was puik, lekker geroosterde vis en calamari."
"Dit is 'n pragtige plekkie met soveel restaurante en aktiwiteite om van te kies. Love dit! Kan nie wag om terug te gaan nie."