Verified Reviews
Pearly Beach
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Pearly Beach
Rated 4.6 out of 5 based on 232 reviews.
"Was my eerste besoek, maar ek sal weer terugkom. Mal oor die natuurskoon en die baie skoon uitgestrekte strand. Sal volgende keer my visstok saambring."
"Baie lekker rustige plekkie met groot winkel. Dorpe naby waarna mens kan uitry."
"Het dit so geniet. Was net 3 dae daar, maar gaan einde 2020 probeer om sommer 2 weke te gaan."
"Ongelooflik uitgebrei. Heerlike plek om weg te breek van die gejaag van die samelewing. Baie dankie!"
"Pragtige, skoon strand. Vir die siele wat 'n rustige vakansie en werklik 'n wegbreek van die stad se gejaag soek. "
"It's gorgeous - the wind and chill in the air was a bit of a negative, but not really anything we can control I guess."
"Daar is ongelukkig in die dorp self nie baie om te doen nie, maar 'n mens is nie ver van Gansbaai af nie waar daar meer aktiwiteite is."
"Pearly Beach is ’n heerlike, stil en rustige vakansiedorpie. Pragtige skoon strande, walviskyk, visvang, fietsry. Oulike 2 winkeltjies met alles wat jy benodig."
"The wood and ice in Pearly Beach is quite expensive so you need to drive to the nearest town which is Gansbaai to buy it there."
"Almal groet en is baie vriendelik. Kinders baljaar al te heerlik in die strate. Ek sal nogal dink dat hulle nader aan die "M, N of O" strate (in Pearly Beach Oord) ook 'n paadjie na die see toe moet maak, want dit is nogal ver vir die ou mensies om see toe te stap."