Verified Reviews
Pietermaritzburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Pietermaritzburg
Rated 3.8 out of 5 based on 135 reviews.
"Dit was baie besig en sou beslis langer wou vertoef om die stad te verken."
"Vuil en verwaarloos. Bestuurders 'n spesie op hulle eie. Eintlik teleurgesteld na ek 4 jaar gelede daar was tot nou toe. Platteland om die stad is wel heerlik om deur te ry en te geniet. Die Tandoori Oven was 'n belewenis om by te eet - 10 uit 10! Die vloede word gegee as verskoning vir die kospryse maar ek kry die indruk dat almal dit net as verskoning gebruik vir die erg verhoogde tariewe. Kos is tog 'n verbruikersproduk en wil hulle nou sê dat in amper 10 maande of so kon hulle nog nie die kos voorraade aankoop/verbou nie?"
"It's a great place if you want a peace of mind or just for a field trip or business. There are a few restaurants near the area though, you would have to go to the mall to dine in other places."
"Unfortunately the town seems to be in decay. Has deteriorated infrastructure and is unkept - potholes and rubbish everywhere, not only in city centre but surrounds."
"Heelwat besienswaardighede indien jy bereid is om so bietjie uit die dorp te ry. Om 'n dag strand toe te gaan is ook moontlik."
"Nie gaande oor die dorp nie en restaurante maak eers 11 uur oop in die dag. Olive and Oil se olywe is verruklik lekker, maar baie duur."
"Die dorp val uitmekaar uit. Infrastruktuur is nie goed nie. Baie probleme met krag, water en ander dienste. Die strate in die stad is in 'n baie swak toestand met menige slaggate. Die padwerke op die N3 gaan aan vir jare en veroorsaak lang oponthoude op die pad in en uit PMB. Jy gaan daarheen omdat jy daarheen moet gaan, of omdat jy oorslaap op pad tussen bestemmings. Daar is lekker plekke om te besoek in die omgewing, bv. die hele Midlands Meander, maar dan sal jy eerder daar iewers wil bly."
"We were there overnight so did not get to explore but we were happy with the Liberty Mll where we bought dinner."
"Ons is nie self mal oor Pietermaritzburg nie, ons was daar vir 'n skoolkriekettoer."
"Well situated between Gauteng and the South Coast of KZN. Near Highways. Best place to overnight."
"Being a former resident of the city. It needs to be cleaned up and managed better to attract visitors."
"Changed a lot from the Pietermaritzburg I visited as a child! Would only return on business."
"Very charming Town with so many hidden gems. A beautiful nursery where one can enjoy superb breakfasts, lunches or teas and mouthwatering cakes. Victoria Country Club always a pleasure to visit - be it for a round of golf or lunch/dinner. Two shopping malls if one has the time to explore. The Countryside is lovely - close by there are many areas to drive to for an outing on Midlands Meander. Although the capital of Kwazulu-Natal, it has retained a country feel with caring folks."
"Ons het net oornag. Die roete met GPS het ons deur die industriële gebied geneem wat ons onveilig laat voel het, dit was ook vuil met 'n baie slegte reuk."
"Pietermaritzburg bied baie goedkoper en nét sulke goeie blyplekke as wat die Midlands het. Ek sal eerder daar bly en in die Midlands kuier met daguitstappies heen en weer."
"Ek was nou nie lank daar nie, maar sal graag meer wil sien. Sal definitief ’n plan maak om Pietermaritzburg weer te besoek."