Geverifieerde Resensie
Pietermaritzburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Pietermaritzburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.8 uit 5 gekry volgens 135 resensies.
"Hayfields as geheel sal ek sê is 'n baie mooi area. Ek reken die inwoners bly heel te lekker daar."
"Pietermaritzburg makes day trips to either the Midlands Meander or Durban beaches possible."
"Ons het vir die eerste keer die Midlands Meander gedoen. Baie geniet en baie gesien. Die plek het 'n natuurskoon soos selde anders in SA. Die Canopy Tour was die hoogtepunt."
"It's quite a beautiful and quiet place to travel, with people who are quite welcoming. "
"Was ons eerste besoek en was aangenaam verras - het oral vriendelike en flinke diens ontvang. Die stad en woongebiede wat ons besoek het was netjies."
"Hou baie van die ou geboue. Daar is egter 'n algemene gevoel van verval."
"Die enigste probleem met Pietermaritzburg op hierdie stadium is dat daar baie gereelde protesaksies is en dit maak dit bietjie ingewikkeld as jy daarheen of daardeur moet reis."
"Dis strategies goed geleë en was reg vir my besoek en afsprake wat ek moes nakom."
"For me Scottsville is an ideal destination because my son goes to Maritzburg Boys College, which is close by, and I will be frequenting the school for five years. It is a convenient location for shopping since Liberty Mall is close by."
"Hilton Village is a great place to overnight. Recommend the Taste of Thai restaurant."
"Good. Found a nice restaurant to eat dinner. All amenities close to the cottage."
"The area is rather residential and industrial with not much to do that I know of. So great for industrial business and visiting friends in the area."