Indien jy Plettenbergbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Plettenbergbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Plettenbergbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Plettenberg Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Plettenbergbaai akkommodasie
Bladsy 9 - 429 lekke plekke om te bly
The Dunes Studio 11 is 'n lieflike woonstel in die veilige Dunes Resort in Keurboomstrand. Dit is ideaal vir 'n weg...
Vista Ballena is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Plettenbergbaai. Die kompleks is naby die strand, re...
Whalejoy is 'n asemrowende, luukse vakansiehuis aan die voorkant van Whale Rock Ridge, 'n privaat leefstyl- en seku...
Santini Village 103 is 'n netjiese selfsorgwoonstel op die boonste verdieping, in die veilige Santini Village-kompl...
River Club 4262 is 'n stylvolle vakansiehuis op 'n landgoed in Plettenbergbaai. Dit is naby strande, restaurante en...
Goose Valley Apartment W8 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stylvolle woonstel op die Goose Valley Gholflandgoe...
The Lily Suite Plett
The Lily Suite Plett is 'n bekoorlike en knus, privaat gastesuite op die grondverdieping van die eienaar se huis me...