Verified Reviews
Plettenberg Bay
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Plettenberg Bay
Rated 4.8 out of 5 based on 943 reviews.
Keurboomstrand, Plettenberg Bay
Unit 92 The Dunes"Lovely beaches, Enrico's is a fantastic place to chill, but does get rather busy. "
Piesang Valley, Plettenberg Bay
Ocean Pearl"Al wat ek kan sê is dis 'n asemrowende gebied en ek sal enige tyd weer daar gaan vakansie hou. "
Keurboomstrand, Plettenberg Bay
Seagull View Cottages"Pragtig, ongerep en stil. Rus vir die siel lekker!"
"Die verblyf is 'n entjie se ry van Plett se strande af, maar die rustigheid van om buite die dorp te wees is verseker 'n bonus. "
"Plettenberg Bay is a wonderful holiday destination with beautiful swimming beaches and an upmarket feel to the whole town. "
Piesang Valley, Plettenberg Bay
Ocean Pearl"Die berg aan die agterkant en rivier het 'n lekker rustige atmosfeer. Naby als geleë en 'n mooi gedeelte van Plett."
"Baie nice plek vir vakansie veral vir jongmense. Restaurante is net bietjie duur. "
"Plettenbergbaai het 'n besonderse bekoring. Keurboomstrand, wat deel is van die Plettenbergbaai-omgewing is beslis 'n besoek werd, veral die Enrico-restaurant! "
"Plettenbergbaai het baie om aan toeriste te bied. Besoeke aan die Stormsriviermond en Robberg is aan te beveel. "
"It's a busy holiday seaside village with very friendly people. Everything is close by. "
"Amazing!!! This is a true gem of a town and we only wished we’d booked in town rather than on the outskirts."
Keurboomstrand, Plettenberg Bay
House on Hill"Niet langer twijfelen, maar doen je krijgt er geen spijt van."
"Ons was jare gelede op Plettenbergbaai en was aangenaam verras met alles wat ons daar aangetref het. Dorp en omgewing is ongelooflik skoon, gasvry en veilig en ons het elke oomblik geniet. Weer was nie baie geskik vir swem gedurende ons verblyf nie, maar daar was meer as genoeg om te doen en te geniet."
Keurboomstrand, Plettenberg Bay
Seagull View Cottages"Beslis 'n mooi plek en heerlike basis om die omliggende dorpe en besienswaardighede te verken. "
Keurboomstrand, Plettenberg Bay
O So Kozi"Baie mooi strand en onverwagse besoekers - rob op strand - verrassing vir die dag. Heerlike atmosfeer en skoon strand. "
"Reservaat met staproete 'n wonderlike belewenis! Robbergstrand mooiste in Plett en net die plek vir hondeliefhebbers!"