Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Plettenberg Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Plettenberg Bay bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 943 resensies.

Plettenbergbaai

Arrowood 2

"I am very familiar with Plett as a location as I have been visiting for many years. Off-season, Plett has become a lot busier than before so restaurant bookings are essential."

Plettenbergbaai

Keurbooms Getaway Studio

"Net vriendelik verby!"

Plettenbergbaai

Sunrise Bay Self-catering Accommodation

"Dit is werklik 'n baie mooi plek en ons het dit baie geniet. Ons sal definitief Plettenbergbaai weer besoek."

Plettenbergbaai

Protea Wilds Retreat

"Die natuurskoon is asemrowend!"

Plettenbergbaai

Mount Castleton Unit 66A

"Elephant park was splendid. Lots to do around Plettenberg Bay. Summer time I can see you just relaxing at the beaches."

Plettenbergbaai

Dolphins Rest

"Die mooiste toeristeplekkie en baie veilig."

Plettenbergbaai

Dunes Escape

"Pragtige strande."

Plettenbergbaai

Picnic Rock Seaside Accommodation

"Wat 'n fees van 'n plek met ongelooflik baie dinge om te doen met kinders."

Plettenbergbaai

Jolly Jenny's Hidden Gem

"Now a permanent resident."

Plettenbergbaai

Robberg Ridge

"Pragtige en netjiese dorp met vriendelike mense en mooi natuurskoon."

Plettenbergbaai

Dunes Escape

"Pragtig. Wens ons kon permanent daar woon. Strate is skoon en netjies. Parke en alles word in stand gehou."

Plettenbergbaai

Hillcrest Lodge Tents

"My gunsteling vakansiebestemming. Rustig en mooi."

Plettenbergbaai

Castleton 87A

"Monkeyland baie geniet."

Plettenbergbaai

57 @ The Dunes

"Baie min aktiwiteite vir die kinders behalwe die duur aktiwiteite wat nie altyd bekostigbaar is nie. Hulle kan miskien belê in 'n groot speletjiesarkade wat die hele gesin kan geniet. Gebruik die Boardwalk se Entertainment Center as voorbeeld."

Plettenbergbaai

Dolphins Rest

"Pragtige plek. Toerismedorpie met baie om te doen."

Plettenbergbaai

Plett 9

"Puik vir 'n rustige wegbreek van die stad se lawaai en 'n besig korporatiewe wêreld."

Plettenbergbaai

Tidal Retreat

"Plett bly 'n lekker sentrale plek vanwaar jy die Tuinroete kan geniet."

Plettenbergbaai

Garden Courtyard

"Beautiful place."

Plettenbergbaai

Keurbooms Getaway Studio

"We had a lovely meal at Enrico's Italian restaurant on Saturday. Service was fast and friendly."

Plettenbergbaai

Stoneridge Farm

"Sal definitief weer kom of sommer daar kom bly, veral op 'n kleinhoewe."

Plettenbergbaai

Uitsig Farm & Cottages

"Beautiful and friendly."

Plettenbergbaai

Plett Beachfront Accommodation

"Great place to stop over, with lots to do. Beautiful and picturesque"

Plettenbergbaai

72A Castleton

"We love vacations in Plettenberg Bay. Once here, we find it difficult to leave to go back to normal. Always a pleasurable experience."

Plettenbergbaai

Keurbooms Getaway Studio

"I have always loved visiting places that I don't know and yet this felt like home. Definitely will return."

Plettenbergbaai

Dolphins' Playground Beachfront B&B

"Twee heerlike gholfbane om te geniet!"

Plettenbergbaai

Panoramic Blue

"Ontbyt was op ander plek en absoluut puik restaurant."

Blad
Blad 6 - Wys 151 tot 180

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang