Verified Reviews
Polokwane
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Polokwane
Rated 4 out of 5 based on 138 reviews.
"Ek sal nie sommer uit my pad uit gaan om al die pad na Polokwane te ry vir wat daar is om te sien nie. Sekerlik die slegste is die tolpad met mense wat sommer links verby voor die tolhekke indruk. Limpopo mense het die slegste padmaniere in die hele SA! Dit alleen sit my totaal af om ooit weer soontoe te ry!"
"Goeie area. Uit stad en nie ver van Mall of the North nie. Maklik om daarheen te ry."
"Found out just before we left that family running the lodge also own the mountain climbing club in the area and also have a climbing wall at the lodge, would love to return for this soon."
"It is a quiet suburb and was lovely for business stay over as it is central enough but tranquil. "
"Netjiese dorp en omliggende gebiede, maar die verkeer en meer so die taxi drywers maak dit onaangenaam. Die pad tussen Lydenburg en Polokwane is verskriklik! Veral vir 'n vrou wat alleen reis. "
"It depends on what the tourist wants to see. Polokwane is a delightful destination that begs to be explored."
"Weer is heerlik, maar eenrigting strate vang jou heel onkant veral as jy nie die omgewing ken nie."