Indien jy Potchefstroom besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Potchefstroom.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Potchefstroom Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Potchefstroom accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Potchefstroom akkommodasie
157 lekke plekke om te bly
The Gallery Lounge is 'n gastehuis in Potchefstroom en bied gerieflike verblyf naby die Noordwes-Universiteit. Dit ...
Kiepersol Country Retreat Unit 4 is 'n selfsorgeenheid in Kiepersol Country Retreat net buite Parys op die grens va...
Bauhenia Potchefstroom
Bauhenia Potchefstroom is 'n lieflike gastehuis in die middel van Potchefstroom. Die huis is pragtig gerestoureer ...
Eenheid 9 - Kiepersol Country Retreat is 'n gemeubileerde eenheid in die Noord-Wes, net buite Parys, en is ideaal v...
Kiepersol Country Retreat Unit 6 is 'n selfsorgeenheid in Kiepersol Country Retreat net buite Parys op die grens va...
Camelot Guest House & Apartments is in Potchefstroom geleë naby die NWU-kampus en verskeie sportgronde, soos Senwes...
The Wild Ivy Guesthouse is in Potchefstroom, Noordwes en bied gehalteverblyf. Dit is ideaal vir sakereisigers of ga...
Aan die oewers van die Mooirivier is Potchefstroom, die oudste dorp in die ou Transvaal-provinsie. Hierdie dorp is in November 1838 deur Hendrik Potgieter, die Voortrekkerleier, gestig. Sommige verwys na die plek as die "Stad van Deskundigheid" omdat dit 'n groot akademiese dorp is. (Die multikampus... Lees meer