Indien jy Potchefstroom besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Potchefstroom.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Potchefstroom Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Potchefstroom accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Potchefstroom akkommodasie
158 lekke plekke om te bly
Villa-né Guesthouse
Droombos Plaashuis is 'n lieflike huis op 'n plaas 29 km buite Potchefstroom. Die huis bied slaapplek aan 8 mense e...
On the Up @ Molen is 'n knus woonstel in die hart van Potchefstroom se bekende Die Bult-area en bied gerieflike sel...
Michael-Angelo Guest House
Michael-Angelo Gastehuis is net 'n entjie vanaf hoofroetes na Johannesburg/Klerksdorp (N12) en Carletonville/Viljoe...
Emara 27 is 'n lieflike selfsorgvakansiewoonstel in 'n kompleks in die hartjie van Potchefstroom. Dit is 'n wonderl...
The Gallery Lounge is 'n gastehuis in Potchefstroom en bied gerieflike verblyf naby die Noordwes-Universiteit. Dit ...
Bauhenia Potchefstroom
Bauhenia Potchefstroom is 'n lieflike gastehuis in die middel van Potchefstroom. Die huis is pragtig gerestoureer ...
B3 Potchefstroom
B3 Potchefstroom is 'n pragtige woonstel in Potchefstroom wat ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers is. Hier...
Aan die oewers van die Mooirivier is Potchefstroom, die oudste dorp in die ou Transvaal-provinsie. Hierdie dorp is in November 1838 deur Hendrik Potgieter, die Voortrekkerleier, gestig. Sommige verwys na die plek as die "Stad van Deskundigheid" omdat dit 'n groot akademiese dorp is. (Die multikampus... Lees meer