Verified Reviews
Potchefstroom
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Potchefstroom
Rated 4.1 out of 5 based on 931 reviews.
"Potchefstroom should keep the museums and Botanical Garden Art Gallery open on the weekends. Nothing of the sort was open. Good restaurant options are available. A quick drive to Parys."
"As dit nie was vir die NWU Potchefstroom-kampus nie, sou die dorp heel stil wees. Potchefstroom het wel 'n groot verskeidenheid unieke koffiewinkels as jy 'n koffie-fanatikus is."
"Ons het oorgeslaap om naby 'n trou venue te wees. Maar dit het gevoel soos' n kort vakansie."
"Potch sal my altyd na aan die hart lê. Vyf jaar gereeld soontoe gegaan terwyl my dogter daar geswot het."
"Die boomryke uitgestrekte voorstede skep 'n baie aangename en rustige omgewing. Daar is talle dinge van historiese belang in en om Potch."
"I didn't spend time in Potchefstroom but the surrounding territory around the river lodge is well worth exploring."
"Dorp met 'n vriendelike en lekker atmosfeer. Die jongklomp laat die plek leef. Altyd lekker in Potch."
"Is net nie meer dieselfde as 'n paar jaar terug nie, het 'n besoek gedoen in die begraafplaas en was geskok oor die toestand van die plek. Gras en bossies staan ver bo die grafte."
"Potchefstroom is a university and mining town, so can hardly be rated as a travel destination, but is nevertheless a fairly pleasant place."
"The roads in Potchefstroom are very bad and it's the one thing I disliked about my business trip."