Verified Reviews
Potchefstroom
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Potchefstroom
Rated 4.1 out of 5 based on 931 reviews.
Potchefstroom Central, Potchefstroom
Jakkalsdraai Guest House"Sentra naby kampus behoort voortdurend opgeknap te word. Reeds verbeterings gemerk."
"Ek besoek Potchefstroom net tydens Aardklop. Infrastruktuur kan maar bietjie aandag kry, maar nou weet ons ook munisipaliteite is in die moeilikheid. Oor die algemeen 'n goeie ondervinding."
"Mense in Potch baie hulpvaardig en vriendelik. Kan sien dit is 'n plattelandse dorp waar mense nog vir mekaar omgee. "
"Rustige, stil woonbuurt 'n hele entjie vanaf die sakesentrum van die dorp en restaurante af, maar ook naby vulstasies en winkelsentrums vir noodsaaklike aankope."
Potchefstroom Central, Potchefstroom
Akkommodasie @ Remembrance"Ons beveel Sentraal Potchefstroom aan vir verblyf as daar enige iets in Potch gebeur of vir 'n stil kuier."
Potchefstroom Central, Potchefstroom
Acorn Lodge and Skydeck"Aardklop elke jaar is 'n absolute moet vir elke Afrikaner."
"A lot to do with exceptional restaurants! Nice relaxed atmosphere. The way to stay!"
Potchefstroom Central, Potchefstroom
Jakkalsdraai Guest House"Vir ons is rustigheid baie belangrik, en by Jakkalsdraai was ons nie teleurgestel nie."
Potchefstroom Central, Potchefstroom
Akkommodasie @ Remembrance"Effe goedkoper as ander dele van die dorp, maar nog steeds naby aan alles."
"Hulle moet op die websites ook die trading hours aanpas van die museums. Op website wys dit oop oor naweke, maar dit is nie so nie."
"Wat 'n lekker dorp, altyd lekker om te besoek. Die mense is vriendelik, die landskap mooi en baie om te doen in en om Potchefstroom. "
Potchefstroom Central, Potchefstroom
Akkommodasie @ Remembrance"Nie regtig 'n toeriste dorp nie, maar wel 'n studente dorp met baie aktiwiteite om die universiteit - sport - kultuur ens. "