Verified Reviews
Potchefstroom
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Potchefstroom
Rated 4.1 out of 5 based on 931 reviews.
Potchefstroom Central, Potchefstroom
Shalom Garden Flat"Die ou Snowflake-fabriek is nou 'n fantastiese trou-venue en die ou NG Kerk pragtig gerestoureer."
"Ons gaan gereeld vir ons kind in Potchefstroom kuier vanuit die Kaap en hou daarvan om in gastehuise te bly, omdat ons nie altyd als kan saamneem om in selfsorg te bly nie. Die Bult is baie naby aan die Kampus geleë, en jy voel deel van die studente-gemeenskap, alhoewel die Grey Manor weg is van die geraas van die laatnag kuiers van die studente."
"Het 20 jaar in Potchefstroom gewoon. Dorp baie agteruit gegaan, paaie sleg en dorp baie verwaarloos."
Potchefstroom Central, Potchefstroom
Shalom Garden Flat"Aangesien ek naby die Potch se dam wou wees - was dit 'n teleurstelling dat ons 'n hele entjie moes ry om by ons bestemming uit te kom, maar dit is die enigste probleem."
Potchefstroom Central, Potchefstroom
Dan-Li Oornag"Daar is menige aktiwiteite om aan deel te neem van jonk tot oud."
"The University in particular catered well for all the visitors arriving for the graduation ceremony. Potch has a vibrant atmosphere catering specifically for students. Lovely shopping centre and restaurants galore!"
"Dis 'n studente bymekaarkomplek. Maar van die restaurante is so dat dit glad nie pla nie, is rustig genoeg, en lewendig genoeg."
Potchefstroom Central, Potchefstroom
Akkommodasie @ Remembrance"Potchefstroom is 'n pragtige dorp en ek sal dit nou meer besoek omdat my dogter daar studeer."
"Potch is 'n baie lekker plek. Vir ons uit Namibië is dit amper soos huis! Die mense is baie vriendelik en behulpsaam. Ek kan sien hoekom my dogter hier wou kom swot."
"Ek het daar studeer, so die dorp het 'n spesiale plek in my hart en vorming van my menswees! "
Potchefstroom Central, Potchefstroom
Jakkalsdraai Guest House"Mooi dorp met lekker winkels. Als wat jy nodig mag kry is daar. Ons was gedurende 'n baie besige naweek daar, maar nietemin het ons die dorp baie aangenaam gevind."
"Rustige en pragtige omgewing. Ek neem aan die tuin van Eden uit Bybel se tyd is hier naby."
"Potchefstroom is 'n lewendige gemeenskap, die studente vrolik die stad op. Daar is genoeg historiese plekke om te besoek en ook heelwat vir die wat van uitgaan hou."
"Heerlike koffiewinkels en padstalle. Provence padstal se kos uit die boonste rakke."