Verified Reviews
Potchefstroom
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Potchefstroom
Rated 4.1 out of 5 based on 931 reviews.
"As ek kon sou ek maklik daar kon bly - die ou huise is vir my lieflik. Ek is bly my kind is daar op universiteit."
"Die omgewing is skoon en netjies. Die inwoners is baie vriendelik en behulpsaam. 'n Aangename verandering vir ons van die stadslewe af."
Potchefstroom Central, Potchefstroom
Herberg vir Afrika"My dogter is daar op universiteit en dit is die rede hoekom ek Potchefstroom toe kom. Vir my is dit 'n lieflike dorp, maar ek kan my nie uitspreek oor die toeriste-aktiwiteite, ens. nie. Daarvoor is ek te min daar."
Potchefstroom Central, Potchefstroom
Shalom Garden Flat"Goeie area, baie veilig naby lekker kuier restaurante soos Vida Verde wat verseker besoek moet word vir die heel lekkerste pizza in Potchefstroom!"
"Dis 'n baie lekker dorpie met mooi koffiewinkels en gastehuise. Ons was daar vir die NWU atletiek en die blyplek was perfek geleë, naby aan die Kenneth McArthur-stadion."
Potchefstroom Central, Potchefstroom
A Tapestry Garden Guest House"Ek het veilig gevoel en sou daar kon gaan draf as ek nie so laat teruggekeer het nie. "
Potchefstroom Central, Potchefstroom
Herberg vir Afrika"Wow! The town is clean and beautiful. I wish I can find a job at Potchefstroom."
"Bly dat Aardklop weer terug is op Die Bult; dit gee soveel atmosfeer aan die fees."
"Cross Roads Inn is nie in Oude Dorp geleë nie. Oude Dorp is sowat 20 km buite Potchefstroom. Cross Roads Inn is in die middel van Potchefstroom. "
"Nie veel van die dorp gesien nie, maar die paar restaurante waar ons was, was uitstekend."
Potchefstroom Central, Potchefstroom
Adato Guest House"Ons besoek Potch. net met aardklop en is so tevrede met die ligging. Kan en gaan Adato aanbeveel."
"Ons enigste negatiewe komentaar is die hond wat die hele aand geblyf het. As ons nie so ver huis toe moes ry die volgende dag nie sou dit nie 'n problem gewees het nie - ons het ook honde so ek weet dit is nie altyd moontlik om hulle stil te hou nie, maar hulle het baie geblaf en ons het niemand gehoor of gesien wat ondersoek kom instel nie."
"Ek wil net baie dankie sê vir LekkeSlaap en vir Bietjie Bosveld. Ons het lekker gerus en het die naweek baie geniet en sal beslis dit weer doen."