Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Map

Verified Reviews

Potchefstroom

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Potchefstroom

Rated 4.1 out of 5 based on 931 reviews.

Wilgeboom, Potchefstroom

La Boheme Guesthouse

"Dis 'n mooi omgewing, maar miskien 'n bietjie te ver uit die dorp uit."

Potchefstroom

Herberg vir Afrika

"Not much to do! The municipality must start to organize activities it's a nice town overall."

Die Bult, Potchefstroom

Molenhof Gastehuis

"Vir enige oud-student, sowel as studente-ouer is verblyf naby die Bult 'n moet. Selfs tydens Desember, sonder studentelewe is die Bult se "vibe" steeds aanvoelbaar."

Van der Hoff Park, Potchefstroom

Goedgedacht Gastekamers

"Ek voel die area is veilig vir besoekers en naby aan die Mall en ander plekke. "

Potchefstroom

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate

"Pragtige dorp! My alma mater! "

Potchefstroom

Die Opstal Gastekamers

"Altyd 'n lekker vibe in Potch!"

Van der Hoff Park, Potchefstroom

B's Place

"Goeie voorstad, sentraal geleë."

Vyfhoek, Potchefstroom

Biekierus Selfsorg Akkommodasie

"Dis sekerlik nie almal se smaak nie nie, maar die landelike omgewing is ideaal vir almal wat dit geniet en ook bietjie van die besige stadsgewoel en geraas wil wegkom. Dis verseker bemarkbaar as toeristebestemming."

Potchefstroom

Die Opstal Gastekamers

"Pragtige dorp met vriendelike mense."

Potchefstroom

Die Opstal Gastekamers

"Potch is not the first place in SA you think of as a tourist. But its a nice, little village dominated by its university. The university with its exchange of students in foreign universities made us to come to Potch."

Potchefstroom Central, Potchefstroom

Cross Roads Inn

"Aardklop was fantasties en sit Potch op die kaart."

Potchefstroom

TangleWood Nature Estate

"I don't think this reflects on Potchefstroom, but it was quite windy and we had several power outages, one of which was ascribed to Eskom."

Potchefstroom Central, Potchefstroom

Cross Roads Inn

"Goed vir bywoning van Aardklop."

Potchefstroom

Bietjie Bosveld Lodge

"Pragtige dorp en ek kan nie wag om dit weer te besoek nie. "

Potchefstroom

Bietjie Bosveld Lodge

"Baie mooi en interessante plekke wat ontdek en geniet kan word. Aardklop is 'n fees wat definitief 'n besoek werd is."

Potchefstroom

The View B&B

"Pragtige, geskiedkundige dorp"

Wilgeboom, Potchefstroom

La Boheme Guesthouse

"Rustige area, maklik bereikbaar. Voertuig was veilig en pad was mooi, wat meer kort 'n mens."

Potchefstroom

Route 96 Brewery Akkommodasie

"Wie kan nou nie van Potchefstroom hou nie?"

Potchefstroom Central, Potchefstroom

Cul-de-sac Gastehuis

"Dit was so lekker om Aardklop te kon bywoon! Dit was so netjies en skoon en mooi groen! "

Potchefstroom

Blue Skies and Butterflies

"Ons was oor die jare al dikwels in Potchefstroom en dink dit is 'n wonderlike dorp. Hierdie keer was ons spesifiek daar vir Aardklop. Die fees was baie goed gereël en ons het 'n paar uitstekende produksies bygewoon."

Potchefstroom Central, Potchefstroom

Die Kuiergas

"Ons het die dorp vreeslik geniet. "

Potchefstroom

Flutterby Guesthouse

"Gaan woon gerus 'n Aardklop kunstefees by. Dit was 'n baie goeie ervaring gewees. Kan nie regtig my mening lig oor Potch as toeriste bestemming nie."

Potchefstroom

Mooiplaas

"Beide Potch en Parys is binne maklike bereik. Parys natuurlik 'n groot naweek- of dag uitstappie bestemming met baie kuns/antieke winkels en restaurante!"

Page
Page 25 - Showing 721 to 750
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers