Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Map

Verified Reviews

Pretoria

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Pretoria

Rated 4.3 out of 5 based on 2125 reviews.

Garsfontein, Pretoria

Greenwoods Selfsorg

"Baie netjies en word goed in stand gehou."

Pretoria East, Pretoria

Belle Chambre

"Daar is baie mooi plekkies naby wat mense kan geniet."

Faerie Glen, Pretoria

425 on Wisteria

"Pragtige, veilige area. Jy voel nie jy bly in 'n stad nie, dit is stil en die natuurskoon uitmuntend."

Clubview, Pretoria

Cosy Inn

"Ek was daar vir 'n kursus. Clubview was maklik bereikbaar vanaf die hoofweë en verder was daar geen stryd met verkeer nie. Ek het nie toerismemoontlikhede ondersoek nie. "

Rietfontein, Pretoria

Ciara Guesthouse

"Baie stil en rustige area in Pretoria. "

Menlopark, Pretoria

3rd Street Cottage

"Alles bymekaar. Eetplekke, inkopies en vermaak in 'n neutedop."

Pretoria East, Pretoria

Ivory Manor Boutique Hotel

"We appreciated the fact that the location is somewhat akin to a country retreat, away for the ‘business’ of the city. Tranquil, easily accessible in terms of traffic to the major routes. Great idea to book this on the way home from your travels and as a ‘date-night’ out. "

Lyttelton Manor, Pretoria

Huis Hannalief

"Dankie vir goeie diens. "

Erasmuskloof, Pretoria

Cosy Cottage

"My seun het my die nuwe Menlyn Teater gaan wys en die hotel met die balcony waar jy 'n drankie kan geniet (soos in New York). Bly ons land bou en beweeg aan na die toekoms. Baie mooi area en ek het veilig gevoel daar."

Wierda Park, Pretoria

Biki-Biki Gasteverblyf

"Baie goeie gehaltediens."

Brooklyn, Pretoria

Guesthouse @ 31 Murray

"Lekker woonbuurt met interessante restaurantjies en galerye."

Wonderboom, Pretoria

The Crooked Forest

"Pragtige skoon deel van Pretoria. Sal dit enige tyd aanbeveel."

Groenkloof, Pretoria

Spacube Luxury Suites and Spa

"Baie sentraal en 'n rustige omgewing."

Die Wilgers, Pretoria

Willow Cottage

"Conveniently situated."

Moreletapark, Pretoria

Cottage Le Fleur

"Baie mooi voorstad om in te bly."

Wierda Park, Pretoria

Biki-Biki Gasteverblyf

"Ons het Wierdapark as baie veilig ervaar. Daar is voldoende inkopiesentrums en eetplekke asook baie besienswaardighede in die omgewing. Daar is ook 'n uitstekende mediese sentrum in die omgewing. Die verkeer, alhoewel druk met tye is heeltemal aanvaarbaar, veral vir plattelanders!"

Constantia Park, Pretoria

UmSamariya

"Near to shops, malls, hospital and entertainment."

Lynnwood Glen, Pretoria

Menlyn Accommodation

"Die blyplek self is nou nie 'n toeristebestemming nie, maar dit is goed geleë in Pretoria wat natuurlik baie toeristebestemmings het."

Magalieskruin, Pretoria

Grace Place BnB Pretoria

"Gerieflik naby die hospita\l en Kolonade inkopiesentrum."

Kameeldrift East, Pretoria

BietjiePlaas

"Min mense weet van die deel van Pretoria. Dis 'n great plek."

Colbyn, Pretoria

Arabelle Guesthouse

"Conveniently near shops."

Pretoria East, Pretoria

Grove Lane

"Pretoria-Oos is nog altyd my voorkeur en verkies dokters en hospitale in die omgewing aangesien veilig voel."

Garsfontein, Pretoria

Suikerbos

"Dis naby groot inkopiesentrums en maklik bereikbaar van die hoof snelweë af. "

Moreletapark, Pretoria

Six-four-two on Vincent

"Moreletapark is 'n ideale woongebied en is baie veiligheidsbewus, goeie sekuriteit word ook daar gehandhaaf, dit is 'n rustige en mooi area."

Pierre van Ryneveld, Pretoria

Accommodation @ Van's

"Ek dink mense in Pierre van Ryneveld moet maar kyk na kragopwekkers."

Page
Page 40 - Showing 1171 to 1200

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers