Verified Reviews
Pretoria
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Pretoria
Rated 4.3 out of 5 based on 2125 reviews.
"I have always enjoyed the neighbourhood for its ability to ease you into a restful and relaxed state. It is very safe to go for a leisurely stroll as well, with Magnolia Dell and The Blue Crane close by."
"Heelwat gastehuise in die omgewing. Geen toeriste-aantreklikhede nie, maar gerieflik vir besigheid doeleindes."
"Mooi sentraal in die Centurion gebied, naby die groot paaie maar ver genoeg dat hulle nie pla nie!"
"Waterkloof Ridge is 'n wonderlike area vir 'n naweek weg van die remoer van die stad. Dit is naby aan menige kulturele landmerke en dit is 'n asemrowende deel van Ou-Pretoria."
"Pretoria is puik, heerlike klimaat en plantegroei, ek ervaar dit as 'n vriendelike Afrikaanse plek wat heerlik is."
"Ons ken die area baie goed en daar is baie eetplekke. Die Stoep is 'n absolute moet en ons het weereens baie lekker daar gekuier."