Indien jy Prins Albert besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Prins Albert.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Prins Albert Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Prince Albert accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Prins Albert akkommodasie
69 lekke plekke om te bly
Aloe Guest House
Aloe Guest House in Prins Albert het een van die mooiste uitsigte in die dorp en bied met trots 'n egte Karoo-ervar...
Yellow House
Mirtehof Guest Farm Estate
Mirtehof Guest Farm Estate is in Prins Albert en bied luukse verblyf vir 'n Karoo-wittebrood, 'n ontspannende wegbr...
Nieuwehuyz
Nieuwehuyz is 'n eklektiese kombinasie van geskiedenis en kuns. Dit is die enigste 5-ster-selfsorg-gastehuis in Pri...
Olive Grove Cottages bied bekoorlike gaste-eenhede in die oulike Karoodorpie, Prins Albert. Verblyf is beskikbaar...
Swartberg Hotel is 'n bekoorlike Victoriaanse hotel in die hartjie van die sonderlinge Karoo-dorpie, Prins Albert. ...
The Artist's Cottage
Prince Albert Cottage
Prince Albert Cottage is 'n bekoorlike, knus kothuis by die ou 1851 Kaaps-Hollandse plaashuis in die hartjie van Pr...
81 on Church is 'n Victoriaanse gastehuis in die Karoo-dorp Prins Albert, stapafstand vanaf 'n aantal koffiewinkels...