Indien jy Beaufort-Wes besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Beaufort-Wes.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Beaufort-Wes Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Beaufort West accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Beaufort-Wes akkommodasie
105 lekke plekke om te bly
Die Nessie
Die Nessie is in 'n stil woonbuurt in Beaufort-Wes in die hartjie van die Karoo geleë. Die eiendom is 2 km vanaf di...
Bakgat Blyplek
@ Mango's
@ Mango's is in Beaufort-Wes in die Wes-Kaap, ’n area wat bekend is vir sy landskapsritte, voetslaaroetes en ikonie...
Steenbokkie Nature Reserve
Meyerspoort
Meyerspoort is 'n plaas wat 50 km suid vanaf Beaufort-Wes geleë is. Dié plaas spog met asemrowende uitsigte. Meyer...
Die Kussinkie
Hierdie kothuis is pragtig gemeubileer en is in die bekoorlike Beaufort-Wes geleë. Die dorp is die grootste dorp in...
Steynskraal Gasteplaas
Steynskraal Gasteplaas is op 'n plaas naby Beaufort-Wes in die hartjie van die Karoo. Dié historiese eko-toeristebe...
Mitat Gastehuis
Dreams
Dreams is 'n gerieflike selfsorg-eenheid vir 3 gaste in Beaufort-Wes. Dié oopplan-eenheid het 1 dubbelbed, 1 enkel...