Verified Reviews
Quaggafontein
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Quaggafontein
Rated 3.6 out of 5 based on 12 reviews.
"Tipies Vrystaat is die omgewing redelik kaal, maar tog baie mooi op sy manier."
"Als toeriste bestemming is Bloemfontein nie die mees ideale plek nie, denk ons. Die Long Horn restaurant (aanbeveel deur Haldon Estate) is van eerste klas gehalte. Ons het die uitsig van Naval Hill en die wildtuintjie geniet."
"Daar is 'n mooi tweedehandse winkel in die omgewing met baie goeie items teen 'n baie goeie prys. Goeie eetplek sowat 15 kilo's weg. Buiten dit sou ek nie sê dis nie 'n toeristebestemming nie. Eerder net 'n goeie rustige area om 'n ruskansie te neem op die lang pad vanaf Kaapstad."
"Uitsluitlik 'n oornag bestemming of vir verblyf as mens vir een of ander rede in Bloem moet wees."
"Pryse in Bloemfontein is duur en kwaliteit nie wonderlik nie. Volgende keer ry ons eerder via Kimberley. "