Verified Reviews
Richards Bay
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Richards Bay
Rated 4.2 out of 5 based on 122 reviews.
"Richardsbaai het baie uitgebrei van toe ons daar gewoon het. Groot inkopiesentrums is 'n pluspunt vir dae wat die weer nie saamspeel nie. Die strand is nie meer 'n aantrekking nie, dit het baie agteruit gegaan."
"From where I was coming from it was not too far, so we didn't spend too much time on the road."
"Die weer was bietjie sleg a.g.v. reën wat die hele naweek oorheers het, verder niks om oor te kla nie."
"Baie mooi, net jammer ons kon nie die weer kies nie, maar het nog steeds die Yacht Club geniet. "
"We had amazing coffee at Neighbourhood. People here drive like they are all in a mad rush. The area is not far from Durban - it was a convenient stopover on our trip to northern KZN"
"Richardsbaai bied nie meer baie vir vakansiegangers nie. Geniet die see."
"I went there for business and I'm not sure about the leisure-related aspects of Richards bay."
"Strand baie vuil gewees, badkamers op strand regtig nie op standaard nie, baie plekkies wat toegemaak het, maar dit seker agv Covid."
"Was te kort daar om regtig te oordeel, maar het Alkantstrand en Pelikaan Eiland interessant en mooi gevind."
"Baie verander vandat ek daar was, plekke wat nice was bestaan nie meer nie."