Verified Reviews
Robertson
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Robertson
Rated 4.6 out of 5 based on 724 reviews.
"Lieflike wynroete. Beveel beslis aan om by Van Loveren te gaan proe en by Klipdrift te gaan inloer. "
"A small town surrounded by many wine estates, it is a good central point to stay in for exploring the neighboring towns and estates. Not much happening in town itself, but beautiful old churches and lovely people."
"Saggy Stone is 'n wenner. Het dit reeds aanbeveel. bestuur en personeel vriendelik, behulpsaam en kos uitstekend."
"Dankie dat Robertson se mense soveel aan buitestaanders bied om te deel en geniet!"
"Lieflike dorpie. Redelike baie om te doen as jy die wynproe tiepe is. Baie baie lekker gholfbaan."
"Julle sien ons sommer gou weer! So lieflike plek en ervaring! "
"Robertson is 'n bestemming met 'n magdom skatte om te ontdek tydens 'n wegbreek vakansie."
"Pragtige dorp met goeie akkommodasie, goeie winkels, beste restaurante."
"Dis altyd 'n plesier om Robertson en die omliggende wynplase te besoek. Mens word orals hartlik ontvang en personeel is almal goed opgelei, vriendelik, professioneel en behulpsaam. Toeriste behoort gerus 'n plan te maak om die omgewing te besoek."
"Robertson has a lot to offer, and of course Klipdrift is located close by and De Wetshof winery went the extra mile in welcoming us and you can do contact them also to arrange a tasting, to name just a few."
"Alles is maklik bykombaar. Gaan maak 'n draai by R62 diner en Eseltjiesrus Donkey Sanctuary by McGregor."
"Die hele dorpie het 'n wonderlike atmosfeer en die wynplase is great! Baie om ook in die omgewing te doen. "