Geverifieerde Resensie
Rosendal
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Rosendal bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 172 resensies.
"Dit is 'n baie klein plattelandse dorpie, klein en nie baie besienswaardighede self in die dorp nie. Daar is wel die mees amazingste winkeltjies wat 'n mens nooit kon gedink het jy sou kry in so 'n klein dorpie nie, onder andere Benjamins - wow, so 'n oulike winkel met die mooiste goedjies te koop. Dit is die ideale plek as jy wil wegbreek van die besig stadslewe vir stilte en kalmte."
"We loved how especially friendly everybody was wherever we walked - hospitable and helpful harking back to the ''good old days'' of people relaxing on their patios and watching life go by slowly. We loved Die Stoor: wonderful food and conversation - I felt we made new friends there! "
"Dit is 'n baie interessante dorp met mooi sandsteenhuise en ook twee pragtige moderne huise. Die dorpie is maar klein en het net een teerstraat, maar dit skep 'n rustige atmosfeer waar mens lekker kan bly."