Verified Reviews
Saldanha Bay Local Municipality
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Saldanha Bay Local Municipality
Rated 4.5 out of 5 based on 741 reviews.
Saldanha Bay Local Municipality
Saldanha Bay Hotel"The municipality needs to clean up the streets and ensure there is more greenery in the immediate area."
Saldanha Bay Local Municipality
Jacobsbaai Self-catering"Lovely, friendly town but prone to electricity problems apparently."
Saldanha Bay Local Municipality
Die Jacobsdaller"Die plek is baie skoon en goed geleë. Sal weer besoek aflê en dit aanbeveel."
Saldanha Bay Local Municipality
Nel's Nest"Saldanhabaai Munisipaliteit, julle kan bietjie meer doen om te sorg dat die nodige instansies wat verantwoordelik is om die strand gedeelte skoon te maak hul pligte verrig want daar lê verskriklik baie rommel op die strand. Dis natuurlik die mense wat kom swem wie se gemors daar lê en nie van beter weet nie, maar julle het 1 van die mees pragtige strande so probeer dit skoon hou!"
Saldanha Bay Local Municipality
Malindila House"Die dorp was netjies en ons het geen probleme of irritasies gehad nie."
Saldanha Bay Local Municipality
De Ware Jacob"It's a great place with a very hot weather. I don't know if they have any activities in the area."
Saldanha Bay Local Municipality
Kyki-C"Dorp baie vuil. Munisipaliteit kan asb. net bietjie beter kyk om dromme leeg te maak. Dromme vol en mense gooi hulle papiere orals. Baie teleurgesteld dat die strande ook so vol papiere en plastiekbottels is."
Saldanha Bay Local Municipality
Abalone Guest House"Die dorpe is netjies en mense is fantasties. Ongelukkig kry ek die gevoel dat die plekke begin "kommersialiseer". Mense moet onthou dat dit dalk goed kan wees vir nou, maar oor 'n lang tydperk sal die "groei" hierdie mooi plekke vernietig!"
Saldanha Bay Local Municipality
Long Acres Bahamas Accommodation"Langebaan het 'n gedaanteverwisseling ondergaan die afgelope 2 jaar. Die hoofstraat met sy palmbome verskaf 'n rustige woestynatmosfeer. Die munisipaliteit moet die aanplanting van die palmboom uitrol na alle woonbuurte - veral die minder gegoede areas. Dit sal eenheid en samesyn bevorder. Die plekke St. Helenabaai en Stompneusbaai benodig ook meer ontwikkeling in armer woonbuurte om samehorigheid te bevorder."
Saldanha Bay Local Municipality
Vintour Guest House"Love the West Coast and specifically Saldanha Bay. It is a quiet town and near enough to the more touristy towns of Paternoster and Langebaan. Perfect for a relaxing holiday."
Saldanha Bay Local Municipality
Chalky's"Die omgewing is baie netjies, maar die gevoel van rustigheid is weg. Betonoerwoud!"
Saldanha Bay Local Municipality
Saldanha Bay Inn"Die huis is op 'n hoek en baie van die plakkerskamp se mense loop daar verby."
Saldanha Bay Local Municipality
12 on Beach"Baie lekker vakansieplek. Netjies ek skoon. 10 uit 10 vir hulle. "
Saldanha Bay Local Municipality
Orlandi's Place"Keep to the set standards, makes travelling worth every minute away from home."
Saldanha Bay Local Municipality
Bokkomdraai"Dis wonderlik om te weet dat daar geen besoedeling in die see is nie."
Saldanha Bay Local Municipality
Saldanha Bay View - Parker Crescent"Ongelukkig was baie restaurante en ander winkels toe alhoewel dit op Google geadverteer word. Die dorp is skoon en paaie in goeie toestand en werklik 'n pragtige dorp en baai."