Verified Reviews
Sandbaai
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sandbaai
Rated 4.5 out of 5 based on 224 reviews.
"Ek sou wou hê dat die agent moet sê dis in 'n kompleks waar meer bejaardes woon. En ook dat die eienaars van die huis net langsaan in die garage woon. Dit was bietjie onverwags. En ook die feit dat daar so baie ouer mense woon, aangesien ons jongmense was."
"Die huis is uitstekend geleë en het maklike toegang tot die Whale Coast Mall. Jy hoef dus nie op die besige pad tussen Hermanus en Onrus te ry nie. Die Vb Restaurant is 'n groot pluspunt en baie naby aan die huis geleë. Die voetpaadjies teen die see is in 'n baie goeie toestand en verleen toegang tot die Onrus en Sandbaai strande binne 300 meter."
"Sandbaai has a massive mall which makes all shopping convenient after a day of soaking in the ocean."
"Alhoewel Sandbaai nie in die hartjie van die toerisme-bedrywighede is nie, is dit naby genoeg aan Hermanus, die groot winkelsentrum en sentraal van ander besienswaardighede geleë. Dis juis die stiller omgewing wat dit 'n aangename plekkie maak om te rus."
"Lekker rustig, nog nie deel van Hermanus se yuppies en gedruis nie, maar tog al die nodige geriewe binne bereik."
"We were so impressed with the Sandbaai walkway with it's clay plaques, dedicated to loved ones which are cemented into the walkway, that we are arranging to have one made for our deceased father, mother and brother as our parents stayed in Onrus for the latter part of their lives. "
"Hermanus is beautiful. There are lots of restaurants to choose from, so you can keep within you budget. Safe and clean."
"A stone throw away from Hermanus and Whale Coast Mall. Experienced whale watching too, Hermanus is +-15 minute drive from Sandbaai. Beautiful views of the ocean."