Verified Reviews
Sarah Baartman District
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sarah Baartman District
Rated 4.5 out of 5 based on 5913 reviews.
Port Alfred, Sarah Baartman District
Lavender House & Lavender Room"Rustige, pragtige dorpie met soveel skoonheid, rustigheid en plekke om te gaan en dinge om te doen."
Wavecrest, Sarah Baartman District
Chardonnay Holiday Apartment"Baie pragtige bestemming maar die weer was nie so lekker nie. Ons kla nie want ons land het reën nodig."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
The Ibis Lounge"Vreeslike interessante dorpie met soveel potensiaal."
Summerstrand, Sarah Baartman District
Beachwalk Bed and Breakfast"Beautiful beaches. Close to everything."
"This is for tourists wanting to get away from the city and although some of the roads are pretty rough we wouldn't want them any other way. If a crackling fire, a fine red wine and staring at the night sky is your idea of getting away, then Cacadu District is a good place to go. "
Lorraine, Sarah Baartman District
Kamma Heights Guest House"Baie mooi plek. Rustig. Bietjie ver van alles maar dit was nie moeilik om by plekke uit te kom nie."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Villa Vy"Love die verskeidenheid restaurante en ander vermaak. Groot winkelsentrums naby alles. "
Makhanda (Grahamstown), Sarah Baartman District
Bezali Lodge"Kan lekker koel raak hier - pak maar 'n warm dingetjie in."
Port Alfred, Sarah Baartman District
Sea Valley Villa"If it's not summer time, I would not visit Port Alfred. Only other time I will probably visit is if there is a festival of some sort, but then I will drive through from PE in the morning. "
Uitenhage, Sarah Baartman District
The Garden Lodge Guest House"Omdat ek baie jare op Despatch gebly het en nou net vir 'n troue Uitenhage toe gegaan het, kyk ek met ander oë na die dorp, maar die Oos-Kaap het sy eie bekoring met die pragtige berge (wat mens eers weer oplet as jy as besoeker terugkeer). Die omgewing bied baie vir die toeris, so die dorp is 'n baie gerieflike verblyfplek vir mense wat besienswaardighede gaan besoek en weer die aand wil terugkeer na 'n veilige oornagplek."
Paradise Beach, Sarah Baartman District
Marine Paradise Guest House"Beeldskone strand! Ons sal beslis terugkom!"
Port Alfred, Sarah Baartman District
Shelly Beach Cottages"Port Alfred is 'n klein kusdorpie met pragtige omliggende uitsigte en sal perfek wees vir enigiemand wat wil ontspan en uit die besige stad kom. Daar is een of twee restaurante en vir alles anders is daar 'n winkelsentrum 'n entjie geleë uit die dorp. Van die strate kort beslis opgradering, maar die gevoel oor die algemeen is rustig en histories. "
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
The Water Tower"Nieu-Bethesda is kos vir die siel. En die mense is almal so ongelooflik vriendelik en goed gemanierd."
Makhanda (Grahamstown), Sarah Baartman District
Tipuana B&B & Self-Catering"Very neat and clean town."
Cannonville, Sarah Baartman District
Emerald Cottage"Cannonville is perfectly situated to tour the area. Near to everything, but quiet. The hosts are absolutely fantastic!"
Cannonville, Sarah Baartman District
Emerald Cottage"Dit is naby genoeg aan die Addo Olifantpark en reisgidse is beskikbaar om jou te neem. Dit is dus nie nodig om met jou eie vervoer op die grondpaaie te ry nie."
Aberdeen, Sarah Baartman District
Pagel House B&B"Ons was aangenaam verras met die netheid van die dorpie. Die aandete by Vileira was 'n fees. Page House bly 'n wenner."
Aberdeen, Sarah Baartman District
Pagel House B&B"Aberdeen is 'n klein dorpie wat 'n heel aangename plekkie is om te rus en om die lang pad Kaap toe 'n bietjie te onderbreek."
Port Alfred, Sarah Baartman District
Wavecrest Self-Catering Suites"Port Alfred is 'n pragtige plek om vakansie te geniet."