Verified Reviews
Sarah Baartman District
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sarah Baartman District
Rated 4.5 out of 5 based on 5913 reviews.
"Ons het die park baie netjies gevind en volop diere gesien en dit kan aanbeveel word."
Paradise Beach, Sarah Baartman District
Kiewiets View"Dis 'n baie private strand en toegang was 'n bietjie moeilik, maar die strande van Jeffreysbaai is 5 min se ry weg."
Humansdorp, Sarah Baartman District
Humansdorp Boutique Hotel"Humansdorp baie sentraal tov St Francis, Jeffreysbaai en Paradysstrand. Dit het dit BAIE koste effektief gemaak om die omgewing te sien en te verken."
Summerstrand, Sarah Baartman District
Brighton Mews Guest Suites"Stil rustige woonbuurt, uit die ergste gewoel maar naby genoeg aan restaurante, besighede en see sou jy daarna voel."
Seaview, Sarah Baartman District
Jessie's Place"Ek gaan beslis weer daar bly, goed geleë vir besigheid. Uit die gewoel van die stad maar tog naby genoeg."
Paradise Beach, Sarah Baartman District
Marine Paradise Guest House"Fantastiese toeriste-bestemming. "
Uitenhage, Sarah Baartman District
The Hexagon Guesthouse & Wildlife Conservation"Daar is iets van alles en die mense is so vriendelik en behulpsaam."
"Very friendly staff at both gate and resturant and very affordable as a family outing."
Paradise Beach, Sarah Baartman District
Kiewiets View"Such a beautiful holiday destination but the roads are terrible to travel on, you need a SUV or 4x4 to travel there."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Rustpunt"Die Uilhuis van Helen Martins is natuurlik die hoogtepunt, maar daar is ook n ander plekkies om te besoek. Los die kar en verken die stof strate sommer te voet. "
Mill Park, Sarah Baartman District
The Olde House"Was vir te kort tydjie daar maar het wel gesoek na 'n goeie restaurant in die omgewing van die gastehuis en het in Walmer opgeland daardie aand."
Port Alfred, Sarah Baartman District
Sea Valley Villa"Port Alfred is laid back and friendly, beach was amazing. Bathurst close by is worth a visit, lots to see and do there. Make a point of visiting the Big Pineapple, the quirky milk shake shack and all the antique shops. Don't forget the art and craft shops too."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Blue Horizon Bay Guest House"Ek het dit baie geniet om in Port Elizabeth in die malls rond te loop. Ek het die vlooimark by Kings Beach geniet, asook die Marine Drive, en die strande. Kragga Kamma was ook die besoek werd."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Blue Horizon Bay Guest House"Dankie vir skoon strande en vriendelike mense! "
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
And The Cow Jumped Over The Moon..."Baie interessante plekkie."
Addo Elephant Park, Sarah Baartman District
Aardvark Guesthouse"Addo Park regverdig definitief meer as een besoek."
St Francis Bay, Sarah Baartman District
39 Canal Road"It's a relaxing area with just so much outdoor activities to do. "
Makhanda (Grahamstown), Sarah Baartman District
Eagle's Nest B&B or Self Catering"Baie indrukwekkend!"
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Tyday Accommodation"'n Stad met n plattelandse atmosfeer. Alles is binne 15 minute se ry."