Verified Reviews
Sea Point
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sea Point
Rated 4.6 out of 5 based on 74 reviews.
"Seepunt is 'n baie besige omgewing, veral vir jonger mense. Dis nie 'n plek om heen te gaan as jy stilte en geen verkeer soek nie. Baie goeie ligging vir drawwers en fietsryers. Parkering in die straat oor piek tye is bittermin. "
"Seepunt is 'n lieflike area met die promenade en baie veilig vir stap- en oefenroetes."
"Stap promenade toe en die koffie by Winchester Mansions is aan te beveel! Kos kan gekoop word by Artem Centre en daar waas 'n nuwe plaas mark. Dit was amazing gewees."
"Daar is soveel restaurante, 'n koffiekroeg om elke draai en kuierplekke in Seepunt. Besoek gerus Mojo Market, Jarryds Espresso Bar en My Sugar in Regent Straat in Seepunt!"
"Close to the promenade where free life of walking in fresh sea air awaits you."
"Baie om te doen. Uitstekend vir gesinne met kinders, groot en klein."
"Mal oor Seepunt! Ligging is uitstekend! Baie om te sien doen vanuit Seepunt."
"Baie sentraal en ideaal vir 'n naweek vol bedrywige aktiwiteite in en rondom Kaapstad."
"Promenade, restaurante en 'n verskeidenheid winkels en 'n indrukwekkende openbare swembad is baie oulik en baie toeristevriendelik."