Geverifieerde Resensie
Secunda
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Secunda bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.9 uit 5 gekry volgens 45 resensies.
"I feel that Secunda should have meter taxis so that it is easier for people to travel even at night as the destinations are a few kilometres away. "
"Ons sien Secunda nie as 'n toerismebestemming nie want ons was daar vir familiesake. Gewoonlik bly ons by familie oor. Secunda is nie werklik vir ons 'n toerismebestemming nie en ons glo gastehuise word gewoonlik deur kontrakteurs wat shut downs doen beset sowel as deur besigheidsmense wat Sasol besoek."
"Die grasgroen grasvlaktes van die omgewing is vir 'n Vrystater 'n lus vir die oog!"