Geverifieerde Resensie
Secunda
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Secunda bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.9 uit 5 gekry volgens 68 resensies.
"It was quite nice. Definitely not a holiday destination, but sport facilities at Sasol were very impressive and the people just lovely. Was clean and mall was nice."
"Die eerste keer wat ons Secunda besoek en ons was mal oor die plek met al sy oulike winkels."
"Secunda het 'n lekker groot winkelsentrum en baie uiteetplekke wat hom so lekker maak."
"I have traveled all over South Africa- and I will rate Secunda restaurants top top class 10 starts if I could. The food they serve there is just amazing. Friendly waiters and even the people of Secunda are very friendly. Will recommend."
"Ons was daar vir my seun se sport, gerieflike dorp daarvoor en oulike skole. Maar ek sal nie daar gaan vakansie hou nie."
"Mooi konferensie- en trouvenues, die winkelsentrum in Secunda en restaurante bied 'n goeie tydverdryf."
"Kom redelik gereeld in Secunda. Om aan liga-skietkompetisies van MPSA by te woon of om vriende te besoek."
"Dit was my eerste keer in Secunda en het ongelukkig te min gesien om 'n opinie te gee."