Verified Reviews
Secunda
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Secunda
Rated 3.9 out of 5 based on 68 reviews.
"Ons sien Secunda nie as 'n toerismebestemming nie want ons was daar vir familiesake. Gewoonlik bly ons by familie oor. Secunda is nie werklik vir ons 'n toerismebestemming nie en ons glo gastehuise word gewoonlik deur kontrakteurs wat shut downs doen beset sowel as deur besigheidsmense wat Sasol besoek."
"Secunda is 'n ontwikkelende dorp met heelwat nuwe geleenthede en attraksies. 'n Rit na Bethal is beslis die moeite werd."
"Die grasgroen grasvlaktes van die omgewing is vir 'n Vrystater 'n lus vir die oog!"