Verified Reviews
Skeerpoort
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Skeerpoort
Rated 4.6 out of 5 based on 146 reviews.
"Heeltemal te min ontgin en onbekend aan meeste mense. Ken dit net omdat ons in die omgewing grootgeword/voorheen gekuier het."
"Skeerpoort and surrounding has many activities to do. So you can easily spent a week or more here."
"Naby genoeg aan Harties dat alles binne ry-afstand is sonder om die gevoel dat jy in die natuur is, te verloor."
"Baie rustig. Voel of jy ver van die huis af is al is dit net 'n uur of so se ry van Boksburg af. Ons het klaar vasgemaak dat ons weer vir 'n naweek sal deurgaan, want een dag is nie genoeg nie."
"Skeerpoort is an absolute gem. Farm-style living with the comforts of modern living. There is also so many activities in the surrounding areas which caters to every taste. Looking forward to our next visit."
"Skeerpoort is ideaal geleë as jy Harties wil besoek, maar in 'n bietjie stiller area verblyf verlang. Die area is baie mooi. Die bergreeks veral."
"Tydens 'n vroegoggend draffie op grondpaadjies in Skeerpoort is jy vir seker dat voetgangers jou vriendelik gaan groet, die loeries en ape die nuutste nuus aandra en die lugballone wat skelm om die kop wink, jou laat droom oor die volgende keer."
"Great stay and area for tourism. Away from the traffic around the dam and close to all adventure and leisure activities "
"With in 15 minutes you can be at a number of different types of venues e.g. eating, horse ridding, etc."
"Vakansie atmosfeer omdat dit omring is deur berge en uitsig oor dam. Sal dit aanbeveel as mens wil wegbreek van al die gewoel en dis steeds nog reg by Hartbeespoort en al sy aktiwiteite."
"A beautiful area indeed, we had our breakfast at the nearby Cradle Health Spa which is right next door. Will highly recommend the place to anyone."
"The area has a lot to do and see, however the roads are in a poor state and places to eat are very far to travel to. "
"Dis 'n wonderlike juweel van 'n plek - noem veral die Ou Pastorie as moontlike aantreklikheid en 'n aantal restaurante in die omgewing."