Verified Reviews
Somerset West
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Somerset West
Rated 4.6 out of 5 based on 268 reviews.
"Pragtige dorp. Jammer dat gastehuis eienaars besoekers uitbuit net omdat die omgewing mooi is. "
"Dit is 'n wonderlike verblyf, die skoonheid, vars natuur, die ligging, vriendelikheid van mense, hulpvaardigheid. Om alles op tesom in een woord dit is AWESOME."
"DIE HEEL BESTE PLEK OM TE WEES. NABY ALLE GOEIE BESIENSWAARDIGHEDE, KAAPSTAD EN DIE LUGHAWE."
"Indien ek ooit Kaap toe trek sal ek Somerset-Wes my blyplek maak. Mooi, skoon en gemaklik geleë naby snelweë."
"Dis 'n puik ligging - naby die lughawe, Stellenbosch, Franschhoek, Paarl, talle wynplase, restaurante, markte, te veel om op te noem. "
"Somerset-Wes is briljant. Wonderlike restaurante, naby die see en tussen die berge en wynplase."
"Dink nie "Jan Allerman" besef hoe sentraal Somerset-Wes geleë is t.o.v. wynplase, uitstekende restaurante ens nie. Dink daar is 'n persepsie dat jy moet in Stellenbosch of Kaapstad self oornag vir optimale ervaring, maar my ondervinding is dat jy net so 'n lekker tyd indien nie lekkerder kan hê vir baie goedkoper. "
"Somerset West is centrally located - near the airport, a stones throw from Cape Town, the winelands and other sights. It's quieter and safer than Cape Town."
"Ons hou al vir geruime tyd daar vakansie. Aangename weer en pragtige omgewing."