Verified Reviews
Somerset West
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Somerset West
Rated 4.6 out of 5 based on 268 reviews.
"Dis 'n baie skoon en netjiese omgewing en baie na aan die snelweg wat die reis na Kaapstad baie vergemaklik."
"Baie rustige plekkie met welige plantegroei en misterieuse berge in die agtergrond."
"Somerset West was clean and everything works. The restaurants were awesome and shopping centres had everything you could want."
"Highly recommended for a couple who wish to take a break from the hustle and bustle of the city and need some quiet time by themselves."
"Pragtige omgewing. Rustig met 'n beeldskone uitsig van moedernatuur. Lekker naby groot shopping malls. En so te se loopafstand van die wonderbaarlike Lourensford Wine Estate."
"Somerset-Wes is 'n baie stil plekkie volgens my ondervinding en die strate was skoon en netjies. Ook nie te ver van naby geleë strande. Sal dit aanbeveel as jy bietjie stilte verlang."
"As jy 'n stil omgewing wil ervaar dan is dit Somerset-Wes. Somerset-Wes het alles tot jou beskikking wat jy nodig het om lekker te bly."
"Baie mooi en alles wat jy benodig is binne ryafstand. Goeie diens by restaurante. "
"Die perfekte vakansiedorp, die verkeer was stil en geen geraas van voertuie in die nag nie. Sal definitief Blue Waters restaurant aanbeveel wat die lekkerste vis bedien. Lekker aktiwiteite soos fietsry en stap kan gedoen word saam met familie."
"Baie om te doen in die omgewing, met die gastehuise wat baie het om aan te beveel in die Strand, Somerset-Wes en Gordonsbaai."