Verified Reviews
South Coast Whale Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in South Coast Whale Route
Rated 4.6 out of 5 based on 2480 reviews.
Kleinmond, South Coast Whale Route
A1 @ Swartrivier Studio"Pragtige rustige plekkie. Die Bloubakkie is 'n lekker winkeltjie. Die plekkie waar ons ons wasgoed laat doen het, was goed. Dis die wassery net langs Pep. "
Sandbaai , South Coast Whale Route
Sandbaai Country House"Mooi omgeving en lekker uitzicht, lekker help bij kome naar de verblijf ondanks de rellen die er in Hermanus waren."
Silversands, South Coast Whale Route
Sol y Sombra"Dis 'n pragtige area, met 'n lieflike ongerepte strand. Ek het as kind my Desember-vakansies daar deurgebring en dit is nog steeds na al die jare beeldskoon. Dis die perfekte plek om 'n strand-vakansie te hou as 'n mens nie hou van al die mense op 'n meer kommersiële strand nie."
Perlemoen Bay, South Coast Whale Route
Cozy Cove Ocean Lodge"Schitterende plek! Walvissen en zeeleeuwen gespot."
Voëlklip, South Coast Whale Route
Marlinda's cottage"Rustige buurt en baie om te besigtig in die natuur en see. Sal enige tyd terugkeer!"
Perlemoen Bay, South Coast Whale Route
Whale Sea"Dis 'n mooi en rustige omgewing, maar wees bedag op diefstal/inbrake! Gebruik alarms en laserstrale by die huis, dis daar met 'n rede!"
De Kelders, South Coast Whale Route
Grondjie-Gaatjie"Baie beter om walvisse te gaan kyk in Gansbaai/Kelders en Stanford Cove as in Hermanus. Hermanus het ontereg die naam, maar Gansbaai is die plek om te wees."
Pringle Bay, South Coast Whale Route
620 Anne Road Pringle Bay"Heerlike sakesentrum met verskeie intieme restaurante. Gerieflik naby aan Kaapstad en lughawe. "
Kleinmond, South Coast Whale Route
35 at DF Strauss Street"Rustige plek met pragtige uitsig op die berge."
Perlemoen Bay, South Coast Whale Route
Lala Phanzi"Safe area. Whale watching was stunning. Walking along footpath relaxing and safe. Quiet, peaceful area."
Sandbaai , South Coast Whale Route
Gerieflike Ruim Familie Huis"It's a lovely place to visit. Relaxing and calming."
Kleinmond, South Coast Whale Route
Whaler's Point"Kleinmond is 'n juweel van die Overberg. As die weer nie saamspeel nie is daar soveel ander lekker goed om te doen en plekke om te besoek in die nabye omgewing."
Kleinmond, South Coast Whale Route
Petit Paradis"Vir rus en vrede is hierdie die ideale dorpie om op te besluit."
Betty's Bay, South Coast Whale Route
Suikerbekkie"Jy sit tussen die see en die berg. Waarvoor kan jy meer vra. Regtig pragtig."
Betty's Bay, South Coast Whale Route
Vlei Studio"Lekker rustig met genoeg eetplekke en alles wat nodig is vir 'n lekker wegbreek."
Perlemoen Bay, South Coast Whale Route
Lala Phanzi"Al wat ek sê is Duiwel gat! Die plek is onmenslik mooi."